LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cavalo Guest House and Equestrian Centre | LekkeSlaap
+28

Cavalo Guest House and Equestrian Centre

B&B
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duikerrylaan 4, Drummond, 3626, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cavalo Guest House and Equestrian Centre is in Drummond, KwaZulu-Natal geleë en bied gerieflike B&B-verblyf op 'n perdeplaas met 'n uitsig oor die vallei wat deel van die Vallei van 'n 1000 Heuwels vorm.

Daar is 4 en suite-gastekamers en elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamers het antieke meubels met 'n moderne kinkel. Daar is 'n gemeenskaplike sitkamer, kroeg- en eetarea, en 'n stoep met 'n uitsig oor die Drummondvallei en die swembad. 'n Vuurput is ook beskikbaar.

Cavalo beteken 'perd' in Portugees en daar is 4 perde, 2 honde, 3 katte en 4 hoenders op die kleinhoewe. Daar is ook 'n groot arena en wegspringarena. Daar is ook 'n elektriese heining om die huis wat dit van die res van die perseel skei. Net die inwonende kat word in die hoofhuis toegelaat.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Duikerrylaan 4, Drummond, 3626, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duikerrylaan 4, Drummond, 3626, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkI7ttiz7Ivzg0NujLI5GeTtxDhu0Ca2SkH5Al0wieqyOa93f8I?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 4 Duiker Drive Drummond 3626 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.761443305231 30.687383248024
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!