+164
Selfsorg in Champagne Vallei

Cayley Mountain Resort

  • Slaapplek vir 400 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • D184, Cathkin Park, KwaZulu-Natal, 3310, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Cayley Mountain Resort in die Drakensberge spog met 'n uitsig op Cathkin-piek en die Champagne Castle-bergreeks. Die oord bied ook 'n uitsig oor die Bell Park-dam wat maklik vanaf die oord bereik kan word. Hiér kan gaste visvang of 'n rit op een van die Cayley Cruiser-trekskuite geniet.

Die oord bied selfsorgverblyf in chalets wat langs mekaar mekaar naby die bergrand geleë is. Dit beteken die chalets het pragtige uitsigte oor die dam en op die berge. Elke chalet het geriewe soos sekere DStv-kanale, onderdakbraaigeriewe, plafonwaaiers, badhanddoeke, 'n kluis, 'n mikrogolfoond en linne. Gaste mag net braai as daar 'n braaigerief by hulle eenheid voorsien word.

Die oord self spog met verskeie geriewe en aktiwiteite soos die Body Bliss-dagspa, 'n restaurant, 'n swembad, winkeltjie, speletjieskamer, 'n klimraam, Jacuzzi, stoomkamer, tennis- en minigholfbane, 'n pooltafel, tafeltennis, bordspeletjies, skaak, vlugbal, pluimbal en wasgoeddienste en gaste kan voëlkyk en op 'n boot vaar.

Gaste kan ook verskeie besienswaardighede in die area soos die Bell Park-dam, Drakensbergseunskoor, Four Rivers Rafting and Adventures, Giants Castle Natuurreservaat, Monks Cowl-gholfbaan, Spioenkop-wildreservaat, Thokozisa-leefstylsentrum en uKhahlamba Drakensbergpark besoek en voetslaanroetes aanpak.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Phila M
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent experience. Good experience and I will definitely go back again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
Gb J
Saam met lewensmaat
5.0
Die kuier het ons siele baie goed gedoen! "Lekke" is an understatement! Die kamer was kraakvars, splinternuut en baie luuks, met letterlik alles wat '...
Sien meer
Des 2025
Confidence M
Saam met lewensmaat
4.8
Good. Enjoyed. It was a perfect stay. Restaurant staff could do better. Service was slow.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Xavier M
Gesin met klein kinders
4.4
Family. Friendly. Fun. A fantastic family venue, kids loved the fishing and inflatable swimming area. The 'free' family activities thro...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Kushinga K
Gesin met klein kinders
4.4
So relaxing. Great stay! Superb views. They just need to train their staff better. They need to knock when they come to clean up the fi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Beekman Holidays Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 616

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • D184, Cathkin Park, KwaZulu-Natal, 3310, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Cayley Mountain Resort het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

D184, Cathkin Park, KwaZulu-Natal, 3310, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 400 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c3de14c0d6660a72331f99fafca5de4ff34216325c12c3bb59111d1ac0b2f7b8c91a5ad3f4e4fcc18a5ab4e64f87b0e74bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 D184 Cathkin Park 3310 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -28.950048513421 29.439734935158

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang