Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cayley Mountain Resort

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Beekman Holidays Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 489

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 24 resensies vir Cayley Mountain Resort
Netheid
4.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.0/5
Theilochen P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theilochen P
Gesin met klein kinders

Amazing - will definitely be back - our favourite spot in the Berg. Immaculate.

Amazing - will definitely be back - our favourite spot in the Berg. Units and resort are immaculate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cayley Mountain Resort se terugvoer

Hi Theilochen, thank you so much for this wonderful feedback! Perfectly nestled amongst the gorgeous Sterkhorn and Cathkin Peaks, we pride ourselves on offering a tranquil, immersive lifestyle getaway to our valued guests. It's fantastic knowing that this has been the case for you, and we cannot wait for your next luxurious escape with us.

Cayley Mountain Resort
Gerrida V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrida V
Gesin met klein kinders

Amazing.

Absolutely amazing, beautiful!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marike S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike S
Gesin met klein kinders

Dit was wonderlik!

Alles was perfek! Die huisie is so mooi, skoon en netjies. Die berge is asemrowend mooi! Hulle het soveel aktiwiteite vir die kinders aangebied om hulle besig te hou. Dit is regtig 'n moet-blyplek in die berge!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cayley Mountain Resort se terugvoer

Hi Marike, dankie vir jou wonderlike terugvoer. Ons eenhede is met die grootste sorg ontwerp om 'n pragtige, skoon en netjiese omgewing vir ons gaste te verseker. En ons is so bly dat julle die asemrowende uitsigte ook geniet het.
Ons is mal daaroor om onvergeetlike ervarings vir gesinne te skep, so dit is wonderlik om te weet dat die kinders baie geniet het met ons aktiwiteite. Dankie dat jy ons gekies het, en ons hoop om jou binnekort weer te sien!

Cayley Mountain Resort
Lindy P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lindy P
Gesin met klein kinders

Kosbare tyd saam ons familie.

Die watersport en kinder speelplek is definitief iets wat uitstaan! Baie geniet! Sal definitief terugkeer! Die pad soontoe is net baie sleg en daar was geen waarskuwing oor die slegte pad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cayley Mountain Resort se terugvoer

Hallo Lindy, dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te gee. Ons sal baie opgewonde wees om jou terug te verwelkom vir nog 'n prettige berg-toevlugsoord. Dit is so wonderlik dat jy ons wye verskeidenheid vermaakgeriewe ook geniet het. Ons vra wel om verskoning vir enige ongerief wat deur die pad veroorsaak word, dit is grootliks te wyte aan ons afgeleë ligging. Ons versoek gaste om asseblief stadig en met omsigtigheid te ry. Ons waardeer jou ondersteuning en kan nie wag om jou weer te sien nie.

Cayley Mountain Resort
Glenn S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Glenn S
Gesin met klein kinders

Weer was swak, nie veel om te doen as die weer swak is en die paaie is nie rybaar nie, so mens kan nie ander omliggende plekke besoek nie.

Kos is baie lekker, dit was die beste deel van die tydjie daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cayley Mountain Resort se terugvoer

Hallo Glenn, dankie dat jy by ons gebly het en ons is jammer dat die weer nie lekker was tydens jou verblyf nie.
Ons is egter bly om te weet dat u dit geniet het om by ons restaurant te eet. Ons vertrou die weer sal baie beter wees met jou volgende besoek.
Groete, Cayley Mountain Resort.

Cayley Mountain Resort
Stef V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stef V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Baie rustig en mooi, goeie wegbreekplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cayley Mountain Resort se terugvoer

Hallo Hanro,

Dankie, ons is bly jy het dit geniet, hoop om jou gou weer te sien.

Cayley Mountain Resort
Trevor H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Trevor H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, mooi uitsig en netjies.

Enigste negatief die pad is in 'n gehawende toestand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cayley Mountain Resort se terugvoer

Hallo Melanie, dankie vir die resensie. Ons is bly om te weet dat u 'n rustige en ontspannende vakansie by ons gehad het.

Cayley Mountain Resort
Yolande C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande C
Saam met vriende

Ontspanne, mooi, gerieflik.

Baie mooi plek, die pad is net baie lelik na die plek toe. Maar dis baie mooi en gerieflik, baie vir kinders om hul mee besig te hou, koffiewinkel kan dalk net later oop bly. Spa is goed en mense baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cayley Mountain Resort se terugvoer

Hi Yolande, baie dankie vir u resensie en ons is bly dat u almal gesinsvakansie by ons oord geniet het. Vriendelike groete.

Cayley Mountain Resort
Cherese K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cherese K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier. Alhoewel dit as 'n selfsorg beskou word, was daar net 'n yskassie en ketel.

Sal graag braai geriewe waardeer het. Ons het in die 1 slaapkamer eenheid gebly. Die krag was af toe ons daar aangekom het en dit het die kaarte sny, om toegang tot die eenheid te kry bemoeilik. Die kliëntediens was nie so goed nie aangesien ons nie duidelikheid oor die kamer nommer (A, B en C) gehad het waar ons bly nie. Indien dit 'n selfsorg is moet dit selfsorg geriewe bied. Daar kan gerus ook aandag gegee word aan die water skade van die buitekantste mure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Disaster. Reception was poor. Load Shedding without backup. When room was allocated, another person also walked into the room. Could have been embarrassed.

Overall average and not the same as 20 years back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dickshi N - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dickshi N
Gesin met klein kinders

Very child friendly, safe with beautiful views. Would go it again.

Picturesque place with lots of child friendly activities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cayley Mountain Resort se terugvoer

Hi Dickshi, Thank you very much and it is great to know that you all enjoyed your recent holiday in the Berg at our resort. We look forward to seeing you all again. Regards

Cayley Mountain Resort
Bernadette D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette D
Gesin met klein kinders

Was fantasties en baie mooi.

Ons villa waarin ons gebly het was so stylvol met 'n pragtige uitsig. Die oord was baie skoon en netjies gewees. Het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cayley Mountain Resort se terugvoer

Geagte Bernadette,
Baie dankie vir u hersiening en ons is bly dat u hele gesin hul verblyf geniet het.
Groete,
Cayley Lodge

Cayley Mountain Resort
Lizeth V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Lizeth V
Gesin met klein kinders

Verblyf was fantasties - alles anders by Cayley Lodge was skokkend!

Die kamers was ongelooflik mooi en die uitsig ook asemrowend. Die jungle gym by die restaurant area is heeltemal opgevrot en onveilig vir kinders om op te speel. Die restaurant was 'n groot gemors - wag vir 20 minute voor ons gehelp word, wag meer as 40 minute om drinkgoed te kry en wag 1 uur 45 minute vir kos wat regitg nie van goeie gehalte was nie. Skokkend. Sal nie weer wil teruggaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cayley Mountain Resort se terugvoer

Geagte Lizeth, dankie vir u siening. Ons opregte verskoning vir die ongerief wat veroorsaak word deur ons restaurant. Ons is in die proses om 'n nuwe maatskappy aan te stel om hierdie operasie uit te voer. Onderhoud van ons kinders se speel area is reeds beplan. Ons hoop dat u ons nog 'n kans sal gee met 'n toekomstige besoek. Groete, Cayley Lodge.

Cayley Mountain Resort
Mauritz V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Mauritz V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel okay.

Restaurant is absoluut pateties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cayley Mountain Resort se terugvoer

Geagte Mauritz, Dankie vir u resensie. Ons is jammer dat u nie ten volle geniet van u verblyf nie. Ons restaurant is privaat bedryf en ons het die bestuurder op u terugvoer ingelig. Groete Cayley Lodge

Cayley Mountain Resort
Tanya V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was fantasties, baie lekker. Mooiste uitsig en baie goed om te doen, en kan goed ontspan.

Mooi plek en baie netjies. Het alles wat jy nodig het en meer. Ontspanning en gerieflik. Restaurant fasiliteit was fantasties. Goeie atmosfeer. Sal enige tyd terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cayley Mountain Resort se terugvoer

Geagte Tanya,

Baie dankie vir u resensie en vriendelike woorde. Ons sien daarna uit om julle weer albei te sien.

Groete
Cayley Lodge

Cayley Mountain Resort
Adelaine P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adelaine P
Gesin met tieners

Mooiste uitsig van Drakensberge.

Veilig vir kinders om alleen na speelareas toe te gaan. Vriendelike personeel. As jy wil rondry is dit naby genoeg aan ‘aktiwiteite’ en eetplekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cayley Mountain Resort se terugvoer

Geagte Adelaine, Baie dankie vir u resensie. Ons is bly dat u u Drankensberg-vakansie by ons oord geniet het. Groete Dikhololo

Cayley Mountain Resort
Glynis E - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glynis E
Gesin met klein kinders

Great location and price and facilities.

Facilities were great. Good location and good value for money. Would recommend to friends. The studio that we stayed in was clean and well set out. Towels were not so great, for such a great venue, a better quality bath towel is preferred. The water pressure in the bathroom was terrible. Took nearly 1 hour to run a bath with 5cm of water in it. Also the bath plug did not seal, so I had to use a plastic bag to seal around the plug. Water pressure was so poor couldn't use the shower.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cayley Mountain Resort se terugvoer

Dear Glynis,

Thank you for your review and it's great to read that you all enjoyed your recent holiday break in the Drakensberg at our resort.

Our apologies for the water pressure problem experienced during your stay, this was a supplier fault.

Regards,
Cayley Lodge

Cayley Mountain Resort
Nqobile H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nqobile H
Saam met eggenoot / lewensmaat

I had a great time. Everything was perfect and the staff was friendly, they were so helpful with everything. I will go back again, the food at Bell & Whistle was nice.

I had a great time, I will go again

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cayley Mountain Resort se terugvoer

Dear Nqobile, Thank you very much for your kind words and it was great having you both stay with us. The management and staff of The Bell & Whistle express their appreciation to you both as well. Regards, Cayley Lodge

Cayley Mountain Resort
Katryn P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Katryn P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cayley Mountain Resort se terugvoer

Geagte Katryn, Dankie vir u resensie. Ons is bly jy het jou verblyf geniet. As jy ons altyd op vakansie besoek, kan jy voorgee dat jy permanent by ons bly. Groete, Cayley Lodge

Cayley Mountain Resort
June S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
June S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful.

Absolutely stunning and so much to do! Great food, brilliant service and breathtaking views!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cayley Mountain Resort se terugvoer

Dear June, Thank you very much for your review and we are delighted that both enjoyed your recent Spring holiday escape in the Berg. Regards Cayley Lodge

Cayley Mountain Resort
Lynette A - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette A
Gesin met klein kinders

Asemrowende uitsig, moderne interieur en gemaklikste bed.

Ek, my man en 1-jarige het in eenheid 24C gebly vir twee nagte en my skoonouers in 24B wat nie selfsorg-eenhede is. Volgende keer sal ons seker saam in 24A bespreek. Die eenhede is duidelik onlangs gebou en is baie modern. Ons het vroegtydig gereël vir 'n kampeerkot, mens moet net jou eie babamatras saamneem. Die ontbyt wat ingesluit was was puik. Ons sal graag weer by Cayley Lodge gaan bly vir langer om al die aktiwiteite en die dag-spa beter te benut.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cayley Mountain Resort se terugvoer

Liewe Lynette, Dankie vir u resensie en ons is bly dat u almal u verblyf by ons geniet het. Ons moedig u aan om volgende keer langer by ons te bly om ons groeiende lys van gaste fasiliteite te geniet. Groete Cayley Lodge

Cayley Mountain Resort
Michelle K - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful.

The place was gorgeous, the views were amazing, the staff were polite and helpful, the rooms were beautiful and modern. I had a wonderful weekend stay there and I will definitely be back. Only thing I didn't like we're the bugs but that's an easy fix.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cayley Mountain Resort se terugvoer

Dear Michelle, Thank you very much for your review and we are delighted that you enjoyed your weekend Berg getaway at our resort. Regards. Cayley Lodge

Cayley Mountain Resort
Yvonne N - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Yvonne N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Far from what is advertised - very disappointing.

Room was infested with flies. Bad TV signal. Reception does not attend to complaints. Was very disappointed with the shower in the bath! The images displayed on the website is far from what we really had! We ran out of tea supplies and toilet paper!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cayley Mountain Resort se terugvoer

Dear Yvonne,
Thank you for your review. We regret that you found your recent stay with us to be disappointing. We do endeavour to provide an exemplary guest experience and will address the issues you raised with all parties concerned. Regards,
Cayley Lodge

Cayley Mountain Resort
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 62 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D184, Cathkin Park, KwaZulu-Natal, 3310, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c3de14c0d6660a72331f99fafca5de4ff34216325c12c3bb59111d1ac0b2f7b8c91a5ad3f4e4fcc18a5ab4e64f87b0e74bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 D184 Cathkin Park 3310 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-16:00 10:00 -28.950048513421 29.439734935158
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem