Cecilia's Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cecilia's Cottage is 'n selfsorgkothuis aan die buitewyke van Nieuwoudtville wat slaapplek vir 8 gaste bied.

Die kothuis het 3 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n stort deel. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe in. Gaste kan hul maaltye aan die etenstafel in die leefarea geniet waar daar ook 'n binnebraai is. 'n TV met DStv is ook beskikbaar.

Daar is buitebraaigeriewe naby die swembad en daar is veilige parkeerplek.

Nieuwoudtville is baie gewild gedurende die blommeseisoen en die dorp staan bekend as die wêreld se blombolhoofstad. Gaste kan die Nieuwoudtville-waterval, Hantam Botaniese Tuin of die Oorlogskloof Natuurreservaat besoek waar besoekers kan voetslaan, fietsry en voëlkyk.

Slaapplek

'n Bespreking by Cecilia's Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cecilia's Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za