Nieuwoudtville Akkommodasie by Cecilia's Cottage | LekkeSlaap
+12

Cecilia's Cottage

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 20 resensies vir Cecilia's Cottage
Netheid
4.2/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5
Hanlie V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie V
Gesin met klein kinders

Die plekkie is 'n heerlike oornaggerief en ons sal dit beslis weer gebruik.

Daar is volop slaapplek en hoewel die gebou nie nuut is nie, is daar van alles wat jy benodig.

Thys V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Thys V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf in 'n anderse mooi wêreld.

Die blyplek is heel gesellig en ons het baie lekker gebly. Ek moet egter sê dat, in vergelyking met ander plekke waar ons al gebly het, is die verblyfkoste hier effens hoog. Ns. Dit wou voorkom asof die stort dreinering verstop was, want dit het baie stadig gedreineer.

Andre J - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre J

Rustige omgewing.

Het die rustige omgewing geniet en ons het dit geniet om laat aande om die vuur te kon sit en kuier.

Roland D - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Roland D
Saam met vriende

Comfortable and interesting.

An old farm cottage with everything we needed for a comfortable stopover. Friendly welcome from owner and her dog. Newly filled reservoir looked inviting, but it was getting a bit chilly by the time we arrived. Enjoyed all the historical photos of family and area. Had a lovely evening.

Nic R - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nic R
Gesin met klein kinders

Lovely place, with loads of character, and a super friendly Great Dane.

See stars.

Anita C - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anita C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld.

As jy 'n ou hartbeeshuisie met 1940 se meubels en stowwerige matte wil hê met spinnekoppe orals is dit net die plek vir jou. Gasvrou baie vriendelik met ontvangs, maar geen diens daarna nie. Die TV werk glad nie en ek het die gasvrou aanhoudend gevra om dit reg te stel wat nooit gebeur het nie. Ek het nooit veilig gevoel in die huisie nie, want dit is afgesonder en daar is geen alarm of veiligheidsdeure nie.

Cecilia's Cottage's terugvoer

Hallo Anita,
Ons is opreg jammer dat ons nie aan jou standaarde kon voldoen. Ons het julle vriendelike gesels en kuier by Bagdad Cafe Sondag oggend vir ontbyt, na julle verblyf by Cecilia's Cottage, baie geniet. Ons hoop regtig om julle ervaring op Nieuwoudtville meer aangenaam te maak in die toekoms indien julle dit ooit weer sal oorweeg.
Vriendelike groete
Louise

Cecilia's Cottage
Priscilla G - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla G
Saam met vriende

Lieflike, gemaklike kothuis, was perfek vir ons oornagverblyf.

Bekoorlike dorpie en naby besienswaardighede.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely, comfortable cottage, it was perfect for our overnight stay.

Quaint little town and close to the sight-seeing spots.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Beriehanekom H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Beriehanekom H
Saam met vriende

Just what we needed.

Very nice little place, friendly people. If you need a getaway and need to hear yourself think, this is the place.

Leana K - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana K
Saam met vriende

Veilige, netjiese plek met alles wat jy nodig het.

Stil plaasatmosfeer. Baie veilig en stil. Swemplek is beslis 'n bonus.

Chris M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Chris M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onbetrokke gasvrou. Ou huis, deels vervalle, elektriese toerusting werk nie.

Niemand ontvang ons nie, skakel om te sê dat ons die geyser moet aanskakel, dit veroorsaak byna 'n totale kortsluiting en werk nie. Die ketel werk nie, die stofie werk beswaarlik en is 'n definitiewe brandgevaar. Die TV werk nie. Die huis is onversorg en die werf is glad nie versorg nie.

Jean K - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jean K

Was very nice.

House was nice but couldn't handle the spiders in the house and the so called pool needs steps inside to get out or you must always have someone to lift you up from the inside, but over all very nice.

Alta M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Alta M
Saam met vriende

Voldoende.

Dit was heel gerieflik en voldoende vir wat ons nodig gehad het.

Jan N - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is soos om by jou ouma te gaan kuier.

Cecilia's Cottage is tussen die rykdom van Namakwablomme en lelies. Maak nie saak in watter rigting jy kyk nie, jy word met blomme begroet. Die akkommodasie is ouwêrelds. Dit is Ouma Cecilia se huis en alles is soos in haar tyd ─ die meubels, breekware en eetgerei, maar dit is skoon en gerieflik. Die kaggel was 'n besondere aanwins met die skielike koue weer. Ons het vreeslik lekker gebly, maar as jy van 'n meer moderne opset hou, is dit nie vir jou nie.

Dee J - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dee J
Saam met vriende

Comfortable, value for money.

Although it was very cold, we were soon warm with a roaring fire in the lounge. Comfortable beds. The cottage is situated on the edge of town and was surrounded with flowers when the sun came out. Good value for money. One bathroom may be a problem for a large group.

Koos V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Koos V
Saam met vriende

Rustige verblyf tussen die blomme.

Alhoewel oud, het die huisie alles wat benodig word vir 'n lekker wegbreek saam met vriende of familie. Die beste blomme was rondom die huis. Dankie, Louise, vir die ekstra kaggelhout vir die koue aande.

Juanita B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita B
Gesin met tieners

Karaktervolle, warm atmosfeer, lieflike plek en waarde vir geld.

Lieflike, karaktervolle verblyf. Het veral die binne-braai geniet. Baie goeie waarde vir geld. Uitstekende diens.

Ivan C - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan C
Saam met vriende

Die huis het perfek ingeskakel by die doel van ons naweek.

Ons was 6 vriende en ons kon sonder steurnis van ongenooide gaste kuier. Die plekkie is redelik afgesonder en niemand rondom ons kon kla dat ons hulle steur nie. Die huisie was toegerus met al die benodighede vir 'n lekker kuier.

Joanne S - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Joanne S
Saam met vriende

A comfortable and pleasant cottage.

Once we made contact with the owner (through a gentleman who knew her at the local Pub) we gained access. Louisa is a friendly and accommodating person and ensures your stay is also.

Tracey P - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey P
Gesin met klein kinders

Charmante, rustieke en rustige huisie.

Waarde vir geld. Baie ruimte en baie gemaklike beddens. Ons het die braaigeriewe geniet. Vir 'n groot groep kan die 1 badkamer 'n tydsbeperking wees, maar ons het die huis baie lief gehad. Dankie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Charming, rustic & tranquil cottage

Value for money. A lot of space & very comfy beds. We enjoyed the braai facilities. For a big group the 1 bathroom might be a time constraint but all in all, we really loved the cottage. Thank you.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Rudy D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudy D
Gesin met tieners

Interessant en rustig.

Rustige omgewing en waarde vir geld.

Vanaf R1 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Net af van Goedehoopstraat, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMwOTQxNDMyLTYzNjEtNGQ5NS1iN2U2LTVhMDk1OWU2YWY2ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 8) 20 5 1 5 Off Goedehoop Street Nieuwoudtville 8180 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.385536 19.107831
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za