CedarWoods of Sandton

Voeg by Gunstelinge

 

Op die Nippertjie-aanbod 15 % af

Kry 15% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

CedarWoords of Santon is ideaal geleë in Woodmead net 7 km van Sandton se sakekern af. Cedarwoods is 'n multi-funksionele sakekern.

Dit bied 51 gemaklike slaapkamers en suites met lugversorging en met groot badkamers in 'n moderne meenthuis-styl om al jou behoeftes te bevredig. Die moderne styl is geskik vir 'n enkelreisiger en die landelike styl is gepas vir ontspanning en gesofistikeerde verblyf. Die "King Leisure"-kamers is uiters gerieflik en gesellig. Die "Superieure Deluxe"-kamers bied ruimte en luuksheid. Al die kamers het 'n werkstasie met internasionale kragpunte en gratis WiFi-toegang, DStv, 'n kluis, yskassie en 'n gratis koffie- en teemaakgeriewe.

CedarWoods is ook bekend vir die 9 banket- en konferensielokale wat gepas is vir elke spesiale geleentheid. Cedars Pub & Restaurant is ook op die perseel en bied 'n groot verskeidenheid maaltye en drankies asook 'n gesellige atmosfeer en is omring deur pragtige tuine.

CedarWoods of Sandton se gerieflike ligging bied maklike toegang tot die nasionale paaie, die M1 Johannesburg-Pretoria hoofweg, die Sandton Sentrale Besigheidsdistrik en is direk op die roete na OR Thambo Internasionale Lughawe en Die Marlboro Gautreinstasie.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Portier
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Nagportier
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Frans
  •  Switsers
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Kantoorgeriewe
  •  Sekretariële Geriewe
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Internet
  •  Skuifie-projektor
  •  Televisie
  •  Videospeler
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na CedarWoods Of Sandton gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 320 R1 122 per nag (vir 2 mense)

Kry 15% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za