Cedarberg Guest Farm
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 63 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cedarberg-plaas, Cedarville, 4720, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R340 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Cedarberg Guest Farm is tussen Kokstad en Matatiele, aan die Suidelike Drakens- en Malutiberge se voorheuwels geleë. Dié gasteplaas is ideaal vir 'n wegbreek uit die stad en vir gesinne of groepe wat 'n reünie of byeenkoms beplan. Die temperatuur gedurende die somermaande is matig en die winters is redelik koud met sneeu op die berge en soms selfs op die plaas.
Cedarberg Guest Farm bied verblyf in 'n selfsorgplaashuis wat volledig toegerus is met 'n kaggel, 3 selfsorgkothuise, 2 semi-luukse kamers en karavaan- en kampeerplekke met kragpunte.
Cedarberg Guest Farm bied ook ontbyt en aandete op aanvraag. Dit moet 24 uur voor die tyd bespreek word.
Cedarberg Guest Farm het ook konferensiefasiliteite, asook 'n ou skuur vir troues wat tot en met 200 gaste kan akkommodeer.
Cedarville is naby 3 bergpasse met grensdrade in Lesotho wat die plaas 'n ideale basis maak om die minder bekende areas van die Drakensberge en suidelike Lesotho te verken. Daar is talle roetes vir 4x4-entoesiaste of avontuurmotorfietsryers op die plaas. Die omgewing is ideaal vir voël- en wildkyk.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Blaaibord
- Witborde
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Zoe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Cedarberg-plaas, Cedarville, 4720, Oos-Kaap
- Gaste dink Cedarberg Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Suidelike Drakensberge Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 63 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cedarberg-plaas, Cedarville, 4720, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom