Wavecrest Akkommodasie by Cedarlaan 1 | LekkeSlaap
+11
+11

Cedarlaan 1

5 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cedarlaan 1, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Cedarlaan 1 is 400 m vanaf die strand en bied 'n selfsorg-eenheid aan 2 gaste in Wavecrest.

Die oopplan-eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n TV met DStv en WiFi beskikbaar.

Die kombuisie het 'n mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en maaltye kan rondom die eetkamertafel geniet word.

Die eenheid het 'n onderdakstoep en braaigeriewe wat gaste kan benut. Veilig onderdakparkeerplek word voorsien.

Jeffreysbaai het verskeie doendinge en besienswaardighede, soos visvang, branderplankry, valskermspring, sandplankry, bergfietsroetes, die African Dawn Wildlife Sanctuary, Dolphin Beach Entertainment Centre en verskeie museums en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Cedarlaan 1 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Cedarlaan 1
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Cedarlaan 1, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Cedarlaan 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cedarlaan 1, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVTREdxdAbSaa8GgQXX1iyLnItsZQRMVF8AU02uhCV02ALl8S7W?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 1 Cedar Avenue Wavecrest 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.021895 24.925544
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za