Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Celebratio Granaatplaas

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R62, Celebratio-plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R975 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Celebratio Granaatplaas bied lieflike selfsorgverblyf op 'n granaatplaas net 30 km van Oudtshoorn af.

Gaste kan kies tussen selfsorgverblyf wat slaapplek vir 8 gaste het. Sias en Lilly het elk 2 slaapkamers en 2 badkamers en Mannie en Marie bied 3 en suite-slaapkamers. Elke eenheid het 'n privaat kombuis wat volledig vir selfsorg toegerus is en 'n sitarea met 'n TV. DStv is ook op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar. Al die eenhede lei na 'n onderdakstoep met braaigeriewe wat 'n uitsig oor die gemeenskaplike swembad het.

Gaste kan die plaas verken en deur die granaat- en vyeboorde, sowel as die privaat eko-park stap.

Die omgewing tussen Oudtshoorn en Calitzdorp bied 'n verskeidenheid doendinge soos stap- en voetslaanroetes, bergfietsry en 4x4-roetes. Gaste kan ook verskillende wynkelders en plase langs Roete 62 besoek, asook besienswaardighede soos die Kango-grotte, die Volstruisplaas, die Cango Wildlife Ranch en meer.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Celebratio Granaatplaas
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 4

Ligging

  • Langs die R62, Celebratio-plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Celebratio Granaatplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klein-Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R975
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R975
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R62, Celebratio-plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA695acb1749c7138e0ad4440d8d7863c1e0c24285ca2323b67255ca55fe9e1575698da7576dab50ae06f743691d818174a8f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Off the R62 Celebratio Farm 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.621325591347 21.875929306878
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem