Middelburg Akkommodasie by Celtis Country Lodge | LekkeSlaap
+74

Celtis Country Lodge

B&B
Naweekaanbod

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vanaf 8 Jul 2020 tot 3 Aug 2020.

  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubertstraat 21, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 R600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Celtis Country Lodge is 'n luukse gastehuis in die Karoo Hartland-dorpie Middelburg. Geleë op die N9/N10, halfpad tussen Port Elizabeth en Johannesburg, en Johannesburg en die Tuinroete/Kaapstad, maak dit die ideale oornag-akkommodasie.

Die gastehuis bied 'n verskeidenheid akkommodasie. Die B&B bied en suite-kamers wat pragtig versier is. Ruim, individueel ontwerpte- en versierde selfsorg-gesinseenhede bied elke gerief denkbaar. Die weelderige en vreedsame tuin het 'n swembad, speelarea en oop ruimtes. Die Celtis Restaurant het 'n ten volle gelisensieerde restaurant wat met 'n Karoo-styl spyskaart spog.

Konferensie- en funksiegeriewe is teen pasgemaakte pakkette beskikbaar en daar is 'n toegewyde span wat 'n onvergeetlike ervaring sal verseker. Gaste kan hul elektriese voertuie laai terwyl hulle in die stylvolle restaurant 'n koffie drink.

Kom en ervaar warm Karoo-gasvryheid, persoonlike diens en uitstekende kookkuns. Vir die meer avontuurlustige gaste kan ons 'n dag-uitstappie binne 'n 70 km radius vanaf Middelburg reël. Jy kan 4x4-roetes, staproetes, riviervlotvaart, jagtogte, fossiele en rotskuns verken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 86 resensies vir Celtis Country Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Joubertstraat 21, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Gaste dink Celtis Country Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R900
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
was R900
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubertstraat 21, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82f456b77fa9985b261327f7b0f353d8efcb3b73ac075623849bf65514a159db69fb0c4e3b1dcc58e3ddd7c665cf335f0936?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R900, nou Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 86 5 1 5 21 Joubert Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 086 999 0018 16:00-22:00 10:00 -31.498131507785 25.001277923584
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za