LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Celtis Country Lodge | LekkeSlaap
+118

Celtis Country Lodge

B&B

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 87 resensies vir Celtis Country Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Lezl V - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezl V
Enkelreisiger

Heerlik gebly!

Vriendelike ontvangs, mooi kamer alles netjies en skoon en die etes was heerlik!

Celtis Country Lodge's terugvoer

Liewe Lezl,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, ons Celtis span wardeer dit baie.
Hoop ons sien U gou weer.

Karoo groete
Annelie van der Ryst

Celtis Country Lodge
Bernice S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice S
Saam met vriende

Baie tevrede.

Oulike lodge sal weer gebruik maak van hulle diens.

Celtis Country Lodge's terugvoer

Liewe Bernice,
Baie dankie vir u besoek aan Celtis Country Lodge & Restaurant.
U positiewe terugvoer word opreg wardeer.
Hoop ons sien u gou weer.
Vriendelike groete
Annelie vd Ryst

Celtis Country Lodge
Lardus B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lardus B
Saam met vriende

Heerlike oornag plek met fantastiese kos teen goeie pryse.

Lekker lugversorging. Goeie linne en uitstekende matras. Beste steak wat ons in 'n lang tyd geëet het.

Celtis Country Lodge's terugvoer

Lardus

Dankie vir u mooi terugvoering, u resensie maak mos nou ons dag.
Dankie dat u die tyd geneem het om met ons u ondervindering te deel.
Volgende keer moet u ons "Karroo Lamb Chops" probeer.

Groete aan u ander vriende en familie wat ons ondersteun het.
Celtis Country Lodge


Celtis Country Lodge
Theuns N - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theuns N
Gesin met klein kinders

Great place, great service. A definite stop over.

Rooms are super clean, air-conditioned. Restaurant food very good and well priced.

Celtis Country Lodge's terugvoer

Dear Theuns,
Thank you for your support and a great review.
Hope you will visit again soon.

Kind Regards
Annelie vd Ryst

Celtis Country Lodge
Adri G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie en vriendelike diens, heerlike kos en skoon en netjiese kamer. Lugversorger werk en stort se drukking en temperature perfek.

Na 'n lang dag se ry, was ons verras om in 'n redelike verwaarloosde dorpie hierdie pragtig versorgde oase en juweel, Celtis Country Lodge, te sien. Effektiewe bestuur, persoonlike diens van die eienaars, vriendelike en hulpvaardige personeel en silwerskoon kamer en geriewe sorg dat ons dit definitief sal aanbeveel aan vriende en self weer sal terugkom. 10/10!

Celtis Country Lodge's terugvoer

Adri

Baie dankie vir u mooi terugvoer dit maak ons opgewonde om sulke mooi terugvoering te ontvang en spoor ons aan om ons self en diens nog meer te verbeter.

Ons hoop om u en die gesin sommer gou weer te verwelkom.

Vriendlike groete
Celtis Country Lodge



Celtis Country Lodge
Reghard C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reghard C
Gesin met klein kinders

Dit was lekker en rustig.

Die kamer was skoon, staff was vriendelik.

Celtis Country Lodge's terugvoer

Reghard,

Dankie vir u ondersteuning en terugvoering.
Die personeel waardeer dat u hul harde werk kon raak sien.
Ons sien uit om julle weer terug te verwelkom.

Vriedelike groete
Celtis Country Lodge

Celtis Country Lodge
Reshma C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reshma C
Gesin met klein kinders

Uitstekende verblyf en diens.

'n Onverwagse wegkruipplek in 'n verlate dorp in die Karoo. Was baie beïndruk met die verblyf, diens en geriewe. Die swembad was baie welkom in die hitte van die Karoo. Die plaasontbyt was ook 'n uitstekende toevoeging.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent accommodation and service.

An unexpected hideaway in a deserted town in the Karoo. Was extremely impressed with the accommodation, service and facility. The pool was a great welcome in the heat of the Karoo. The farm style breakfast was a great addition as well.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Celtis Country Lodge's terugvoer

Dear Reshma,
Thank you for staying at Celtis and especially for the great review.
Hope to welcome you back soon. Celtis Team

Celtis Country Lodge
Anel S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel S
Enkelreisiger

Ek was baie beïndruk met Celtis. Baie skoon, netjies en uitstekende diens en kos.

Ek kan Celtis aanbeveel vir enige iemand wat verblyf in Middelburg soek. Dis veilig, skoon, netjies en hulle diens was uitstekend. Die restaurant se kos was besonders lekker.

Celtis Country Lodge's terugvoer

Liewe Anel,
Baie dankie vir jou goeie terugvoer.
Ons waardeer jul ondersteuning en hoop ons sien jul gou weer.
Vriendelike groete
Annelie vd Ryst

Celtis Country Lodge
Marialet G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marialet G
Gesin met klein kinders

Wow, what a find!

Skoon, netjies, vriendelike diens en fantastiese kos! Lugversorging in kamers, swembad vir kinders en great speelterrein. Perfekte plek vir oornag op pad af na die kus/op pad op. Sal vir seker in die toekoms net hier oorbly!

Celtis Country Lodge's terugvoer

Marialet,
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons hoop om jul gou weer by Celtis te verwelkom.
Celtis Groete

Celtis Country Lodge
Wilmi L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmi L
Gesin met klein kinders

Ons was aangenaam verras met die Oase in 'n warm Karoo.

Dit was wonderlik om na 'n lang dag op die pad by 'n pragtige plek met uitstekende diens en vriendelike mense aan te kom. Die kamer is baie mooi en baie goed toegerus. My kinders kon speel en swem en ons het lekker ontspan. Ons ervaring was soos die van mense wat by 'n Oase in die warm Karoo aangekom het. Die restaurant se kos is baie lekker en baie goed geprys. Ons sal die wonderlike plek beslis aanbeveel en selfs weer daar oorslaap. Baie dankie!

Celtis Country Lodge's terugvoer

Liewe Wilmi,
Dankie dat jy die tyd geneem het om jou ondervinding by Celtis Country Lodge met almal te deel.
Ons streef na 5-ster diens en ons kliënte is vir ons belangrik. Dus was dit vir my heerlik om jou ervaring en terugvoer te lees.
Vriendelike Karoo-groete
Annelie van der Ryst

Celtis Country Lodge
Helga V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie beïndruk met die plek. Skoon en lekker kossies.

Besoek die plekkie vir seker. Jy sal baie verbaas wees oor hoe hulle ingerig is.

Celtis Country Lodge's terugvoer

Liewe Helga
Baie dankie vir jou ondersteuning en goeie terugvoer.
Hoop om jul gou weer by Celtis te verwelkom.
Celtis-groete
Annelie vd Ryst

Celtis Country Lodge
Gert B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert B

Definitely recommend this place.

Absolute perfect for a sleepover. Will definitely stay there again. Very clean and neat. Safe and secure and great service. The food was good, a bit pricey for what we got.

Hennie L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie L
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Baie netjies, lekker met goeie waarde vir geld. Dankie.

Celtis Country Lodge's terugvoer

Hennie,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer en jou besoek aan Celtis Country Lodge.
Karoo-groete
Annelie vd Ryst

Celtis Country Lodge
Karin S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kos is heerlik en kamers baie mooi.

Baie mooi kamers met heerlike kos.

Celtis Country Lodge's terugvoer

Liewe Karin,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer in verband met jul verblyf en etes by Celtis Country Lodge.
Ons hoop om jul gou weer te sien. Baie dankie dat jul Celtis ondersteun.
Karoo Goete
Annelie van der Ryst

Celtis Country Lodge
Johan H - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Uitstaande.

Baie lekker plek. Ons slaap elke jaar oor in Middelburg, maar hierdie is die eerste keer by Celtis. Sal nie weer by ‘n ander plek slaap in Middelburg nie. Mooi kamers, en baie goeie restaurant en kos.

Celtis Country Lodge's terugvoer

Good day Johan,

Thank you for your review and kind words, we pride ourselves in the service that we offer and value for money that our guests receive.
We look forword to welcoming you back in the near future.

Have a beautiful festive season,
Celtis Team

Celtis Country Lodge
George R - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker verblyf en lekker ontbyt.

Indien weer daardie rigting toer sal beslis weer daar oornag.

Celtis Country Lodge's terugvoer

Goeiedag George,
Dankie vir jou goeie terugvoer en ons 5 sterre.
Ons hoop om u gou weer by Celtis te ontvang.
Celtis Groete

Celtis Country Lodge
Francois B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Diens en kos was uitstekend.

Maggie het 'n aandete vir twee by kerslig gereël by die binnehof van ons kamer. Ons sal hierdie spesiale aand nooit vergeet nie. Sal ons voorkeur-oornagplek word op pad Kaap toe.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Service and food was excellent.

Maggie arranged dinner for two by candlelight at our room's courtyard. We will never forget this special night. Will become our preferred stopover place on the way to Cape Town.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Celtis Country Lodge's terugvoer

Dear Francois,
Thank you for your 5-star review and for staying at Celtis Country Lodge.
We hope to see you again soon.
Kind regards,
The Celtis team

Celtis Country Lodge
Douw P - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douw P
Saam met vriende

Vriendelik en gerieflik.

Baie netjies en skoon verblyf en geriewe. Personeel baie vriendelik en behulpsame. Enigste negatiewe kommentaar is dat dit die enigste ingesluit ontbyt is waar 'n person beperk word tot slegs 2 koffie of sap.

Celtis Country Lodge's terugvoer

Goeiedag Douw,
Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Ons sal definitief kyk om die koffie en sap opsie op ons spyskaart aan te pas.
Hoop om u spoedig weer by Celtis te ontvang. Vriendelike groete, Annelie van der Ryst.

Celtis Country Lodge
Johan R - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek om nie te mis nie.

Hierdie is 1 van die juwele wat ek ontdek het tydens my reis. Uitstekende en vriendelike diens. Baie lekker aandete ook daar geniet. Ek sal enige tyd weer daar tuisgaan as ek in hulle omgewing moet oorslaap.

Celtis Country Lodge's terugvoer

Geagte Johan
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Ons hoop om U binnekort weer by Celtis te ontvang.
Karoo Groete
Celtis Bestuur

Celtis Country Lodge
Johann D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann D
Enkelreisiger

Nooit besef daar is so 'n netjiese/smaakvolle gastehuis/restaurant in Middelburg nie.

Kan dit heelhartig aanbeveel.

Celtis Country Lodge's terugvoer

Geagte Johann, baie dankie vir julle terugvoering.

Vriendelike Groete,
Celtis Span

Celtis Country Lodge
Charlmarie P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlmarie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Ons het daar oorgebly onderweg na Plettenbergbaai. Ons is baie vriendelik ontvang deur die bestuurder. Heerlik aandete geniet in die restaurant en is baie flink bedien deur Naomie.

Celtis Country Lodge's terugvoer

Goeie dag Charlmarié

Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Hoop om julle in die nabye toekoms terug te verwelkom.

Vreindelike Groete
Celtis Span

Celtis Country Lodge
Anel V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel V

Vriendelik, gerieflik en stil.

Heerlike, netjiese, vriendelike verblyf, en jul kos was voortreflik.

Celtis Country Lodge's terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Hoop om julle in die nabye toekoms terug te verwelkom.

Karoo Groete,
Celtis Span!

Celtis Country Lodge
Andre L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L

Skoon en netjies en vriendelik diens.

Goeie oornagblyplek en netjies.

Celtis Country Lodge's terugvoer

Dankie vir julle terugvoer.

Karoo groete,
Celtis Span

Celtis Country Lodge
Wendy T - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eersteklas - vriendelike personeel en snoesige kamer.

Vriendelike personeel. Netjiese, skoon en gemaklike kamer. Lekker om restaurant op die perseel te hê.

Celtis Country Lodge's terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, bly jy het dit so geniet. Hoop om jou weer te verwelkom by ons.

Karoo groete,
Celtis Span

Celtis Country Lodge
Francois C - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Francois C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie teleurstellend.

Het nie warm water gehad na 7 ure op die pad. Het dit aan bestuur gerapporteer en die verduideliking wat ek kry is dat ander gaste al die warm water gebruik het. Ek stel alarm vir vroeg volgende oggend, maar nog geen warm water. Na ondersoek word gevind krag was af. Het by huis kom stort.

Celtis Country Lodge's terugvoer

Geagte Mnr Francois,
Ons hier by Celtis vra groot onverskoning oor die warm water kwessie. Errol, ons opsigter aan diens het 'n fout begaan. Ons hoop dat julle ons weer 'n kans sal gee om julle indruk van Celtis te verander. Ons sal hierdie situasie gebruik en uit ons foute te leer.
Vriendelike Karoo Groete
Celtis span


Celtis Country Lodge
Alicia  - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia
Gesin met klein kinders

Vriendelike, hulpvaardige personeel en pragtige kamers.

Ons het heerlik gebly. Dit is perfek ingerig vir klein kinders en baie vriendelike personeel. Ons kamers was modern, ruim en pragtig.

Celtis Country Lodge's terugvoer

Goeie Middag, dankie vir julle positiewe terugvoer. Hoop ons sien julle weer binne kort.

Karoo groete
Celtis Span

Celtis Country Lodge
Erna G - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erna G
Enkelreisiger

Skoon en netjies.

Daar was kinders wat bietjie geraas het toe ek die middag bietjie wou rus en laatnag inkomelinge wat hard gepraat en my wakker gemaak het, maar andersins was die verblyf baie aangenaam. Lekker geëet.

Celtis Country Lodge's terugvoer

Goeie Middag, dankie vir julle potitiewe terugvoer. Dit was lekker om julle te verwelkom, hoop om julle binne kort weer te sien.

Karoo groete
Celtis Span

Celtis Country Lodge
Michiel R - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, skoon, netjies en lekker kos.

Gerieflik en bo verwagting.

Celtis Country Lodge's terugvoer

Hoop om julle vinnig weer terug te verwelkom.

Celtis Country Lodge
Phillip V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karoodorp van die jaar.

Dankie Celtis vir die lekker kos en baie netjiese plekkie. Als was 100% behalwe sterre. Dit was bewolk. So ons sal maar net weer moet kom kuier né.

Celtis Country Lodge's terugvoer

Ons hoop volgend keer kan ons met ons mooi sterre ook spog.

Celtis Country Lodge
Corne V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld.

Vriendelike diens. Skoon en netjies. Waarde vir geld.

Celtis Country Lodge's terugvoer

Hoop om julle binne kort weer terug te verwelkom.

Celtis Country Lodge
Helena K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamer was perfek en die personeel was baie vriendelik en ons het 'n heerlike ontbyt geniet die volgende oggend.

Baie skoon, vyfsterdiens.

Celtis Country Lodge's terugvoer

Hoop om julle binne kort weer terug te verwelkom.

Celtis Country Lodge
Aletta S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sal beslis Celtis Country Lodge aan ander mense aanbeveel.

Ek en my man het al verskeie kere by Celtis Country Lodge oorgeslaap. Ons ervaar telkens diens van hoogstaande gehalte en sal verseker weer van Celtis se fasiliteite gebruik maak.

Celtis Country Lodge's terugvoer

Goeie Dag,
Baie dankie vir die kompliment en terugvoering, sal dit oordra aan die personeel. Sien uit daarna om u weer terug te verwelkom.
Groete,
Celtis Country Lodge & Restaurant

Celtis Country Lodge
Marina L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marina L
Saam met vriende

'n Gerieflike en netjiese oornaggeriewe met uitstekende diens.

Ons was 'n egpaar en twee enkellopende dames. Die fasiliteite en diens was onverbeterlik, die feit dat daar nie deure voor die badkamers is nie, was bietjie van 'n verleentheid vir die enkellopendes. 'n Handdoek moes dien as gordyn. Ons sal weer gaan, veral as ons alleen is, of 'n versoek rig vir 'n afskeiding. Goeie waarde vir geld, dankie.

Celtis Country Lodge's terugvoer

Goeiemôre,
Ons vra omverskoning vir die ongerief wat u ervaar het, die bestuur is besig met planne om die eenheid te verander waar u gebly het om verdere ongerief te voorkom. Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Groete,
Celtis Country Lodge & Restaurant

Celtis Country Lodge
Gideon K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aanvaarbaar.

Sien sterre.

Riaan V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan V
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Skoon, veilig, gerieflik geleë en 'n baie lekker restaurant op die perseel. Sal beslis weer daar oorslaap.

Celtis Country Lodge's terugvoer

Goeie middag. Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ons sien daarna uit om jul weer terug te verwelkom. Groete, Celtis Country Lodge & Restaurant.

Celtis Country Lodge
Marika G - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marika G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Skoon en netjies. Ons is redelik vriendelik ontvang. Kamer baie mooi skoon en gemaklik. Het aandete daar geniet. Kos was lekker, maar ons het langer as 'n uur gewag vir 2 borde kos.

Celtis Country Lodge's terugvoer

Goeiemôre,
Ons vra omverskoning vir die ongerief wat u ervaar het met die wag vir die kos, met die besige seisoen het ons agtergekom dat die kombuis groter gemaak moet word, om die volume etes te kan hanteer. Gelukkig is die planne goedgekeur en gaan die kombuis groter gemaak word, dus wanneer u ons weer besoek sal dit beter wees. Sien uit daarna om u weer terug te verwelkom.
Groete,
Celtis Country Lodge & Restaurant.

Celtis Country Lodge
Wim K - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wim K
Gesin met tieners

Baie vriendelike diens.

Baie vriendelike diens en goeie oornagblyplek.

Celtis Country Lodge's terugvoer

Goeie Middag. Baie Dankie vir die positiewe terugvoering, ons hoop om julle weer te sien op die volgende vakansie.
Groete
Celtis Country Lodge & Restaurant.

Celtis Country Lodge
Joané U - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joané U
Gesin met klein kinders

Baie oulik, oorgenoeg om klein kinders besig te hou!

Netjies, skoon en veilig! Die kinders het lekker gespeel en ons almal het lekker geswem ook. Hulle het n restaurant wat gerieflik is vir aandete en/of ontbyt.

Celtis Country Lodge's terugvoer

Goeie Middag. Baie Dankie vir die positiewe terugvoering Cetis Country Lodge & Restaurant waardeer dit, en hoop om julle weer te sien.

Celtis Country Lodge
Anel V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel V
Gesin met klein kinders

Fantastiese skoon verblyf met lekker kos en spasie.

Ons was aangenaam verras net die verblyf, die kinders het lekker geswem en gespeel. Ook 'n lekker restaurant op die perseel. Ons sal weer hier oorslaap! Baie skoon en netjies!

Celtis Country Lodge's terugvoer

Goeie Middag. Baie Dankie vir die Komplimente. Celtis Country Lodge & Restaurant sien uit daar na om U weer te verwelkom.

Celtis Country Lodge
Claude B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claude B
Gesin met klein kinders

Uitmuntende kliëntediens.

Skoon, gemaklike kamers.

Celtis Country Lodge's terugvoer

Goeie Môre,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Sal die kompliment oordra aan die personeel.

Groete,
Celtis Country Lodge

Celtis Country Lodge
Louis H - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf.

Ons het heerlik gebly. Die plek is mooi en netjies en die personeel baie vriendelik en hulpvaardig. Ek sal weer hier wil bly.

Celtis Country Lodge's terugvoer

Goeie Môre,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, sal die kompliment oordra aan die personeel.

Ons sien uit daar na om u weer terug te verwelkom

Groete,
Celtis Country Lodge

Celtis Country Lodge
Elmarie D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie D
Gesin met tieners

Karoogasvryheid op sy beste!

Heerlike lafenis na lang dag op die pad. Lieflike tuine. Restaurant se kos was smaaklik en die diens was goed. Ons eenheid was ruim en skoon. Heerlike karoogasvryheid beleef.

Celtis Country Lodge's terugvoer

Goeie Môre,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, sal die kompliment oordra aan die personeel.

Groete,
Celtis Country Lodge

Celtis Country Lodge
Linda R - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, skoon en netjies.

Waarde vir geld. Heerlike kos.

Charmaine B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier, lekker kos.

Mooi plek, vriendelike mense, lekker kos.

Johanni A - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johanni A
Gesin met klein kinders

Heerlike, ruim blyplek met luukse kamers!

Ons het heerlik gebly by Celtis Country Lodge. Die familie-selfsorgeenheid is pragtig met alles in wat 'n mens nodig het. Die kamers was heerlik verhit. Die restaurant se ontbyt was rojaal! Wat 'n heerlike oorslaap plek!

Francine B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike bed en heerlike kos!

Celtis County Lodge het ons verras met hulle kwaliteit diens en heerlike kos. Die kamers is netjies en het 'n verwelkomende atmosfeer. Uitstekende waarde vir geld.

Hannes V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was gerieflik en aangenaam.

Was aangenaam verras oor die netheid en luuksheid van die akkommodasie.

Susan M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige kamer en badkamer, netjies en skoon.

Lieflike verblyf, ontvangs baie goed onmiddellik welkom gevoel. Restaurant kos uit die boonste rakke en baie vriendelike diens. Baie vriendelik to professioneel.

Marlynn M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlynn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Sou graag skuifdeur by badkamer wou hê.

Mense in strate ongelooflik vriendelik.

Elizabeth P - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Vriendelike diens en baie netjies.

Jessica C - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jessica C
Gesin met klein kinders

Lekker.

Ons bly hier elke jaar en sal weer.

Jaco M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike diens en baie goeie kos.

Baie dankie vir n wonderlike verblyf.

Ané D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ané D
Saam met vriende

'n Heerlike ervaring wat verblyf, etes en diens aanbetref.

Sal nie twyfel om enige tyd weer hier te oornag of om enige iemand na Celtis te verwys nie.

Corne V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Uitstekend, dankie vir die puik diens.

Noel P - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Noel P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Glad nie waarde vir geld nie.

Ontvangs glad nie vriendelik nie. Restaurant staf het opleiding nodig.

Celtis Country Lodge's terugvoer

Dear Mr. Pienaar,

Thank you for your feedback.

I went through our CCTV camera footage to investigate your complaints and found the following:

Your check in procedure was completed swiftly. You had a laugh with our receptionist and when our maintenance supervisor passed through the reception area he greeted you with a hand shake.

During dinner service you ordered two glasses of wine which were provided with a seperate bowl of ice. Our duty manager took your meal order and your dinner was presented to you within 20 minutes after you had placed your order. After you had finished your meal your plates & cutlery were also removed immidiately.

From what we can see we cannot determine exactly what you were unsatisfied about, however if you would like to provide further feedback we could use this to improve on the areas you feel our staff require further training.

Regards,
Management

Celtis Country Lodge
Dalene E - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dalene E
Gesin met tieners

Pragtige plek, skoon en netjies, heerlike kos, veilig. Kort net 'n bar fridge in kamers.

Sal verseker aanbeveel en ook weer besoek.

Helene B - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Helene B
Gesin met tieners

Ek vind dit duur, handdoeke is baie oud en stukkend.

Restaurant - ons het langer as 'n uur gewag vir kos, pizza was nog rou, toe nog 30 min gewag om dit gaar te kry, hoender was kliphard. Die bestuurder (baie gaaf en behulpsaam) het ons afslag gegee a.g.v. slegte kos. Heeltemal té min personeel vir die aantal gaste, personeel baie vriendelik en probeer hul bes. Vriendelike en behulpsame personeel. Gemiddelde blyplek, ou handdoeke, restaurant diens is stadig en kos te bevraagteken!

Elmarie D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie D
Gesin met klein kinders

Uitstekende diens, kos en waarde vir geld!

Aangenaam verras met hierdie pragtige plek. Goeie waarde vir geld. Gemaklike en skoon oornagfasiliteite en uitstekende restaurant, kos en diens! Ons sal beslis weer hier oorslaap!

Roché O - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roché O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en gerieflik.

Sal graag wou sien dat daar onderdak parkering vir gaste se voertuie is.

Tiaan B - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tiaan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Lafenis in die warm Karoo.

Dankie vir LekkeSlaap, julle het ons bespreking maklik gemaak. Ek weet nie of die gastehuis bestuur al moeg was vir die vakansieverkeer nie, maar dit het sò gelyk. Die hoop matte voor ons kamerdeur, wat nog gebêre moes word, het daar bly lê vanaf ons aankoms, todat ons vertrek het, die volgende oggend. Ek het dit maar opgevou, en in ons kamer gelaat. Daar is 'n watertekort in Middelburg, met die nodige kennisgewings in die kamers, maar ons kamer se wasbakkraan het gelek. Dit besleg die moeite. Die bestuurder aan diens in die restaurant tydens aandete, het by die toonbank 'gehang', en sy selfoon bemeester. Die dienspersoneel het hul beste diens gelewer. Komplimente vir hulle. Die ete was geurig genoeg, en die porsies voldoende. Die diepgebraaide melktert was 'n nuutjie waarna ek uitgesien het, maar die eerste poging was nog gevries, en die tweede se deeg was plek-plek nog rou. Ons kamer was keurig opgemaak, en gerieflik genoeg. Die wi-fi wou nie konnekteer nie, maar ek kan nie noodwendig die gastehuis daarvoor blameer nie. Die wegneem ontbytpakkies is 'n goeie idee, aangesien heelwat gaste dalk vroeg vertrek. Dit sou help indien al die keuses wat aangebied word beskikbaar was, wat nie die geval was nie. Te mete aan my kommentaar sou ek sê dat dit nie heeltemal die koste regverdig nie. In ag geneem die aantal personeel wat daar werk, neem ek aan dit verg 'n taamlike bedrag om alle kostes te dek, maar dan moet ek kan sê, "Wow!!!", maar ek kan ongelukkig nie. Die plattelandse vriendelikheid regverdig nie al die glipsies van die gasvryheidsbebryf nie.

Celtis Country Lodge's terugvoer

Dear Mr. Brits,

Thank you for your providing feedback on your stay at Celtis Country Lodge & Restaurant.

We apologize if you experienced any inconvenience during your stay and assure you that the problem areas you have mentioned will receive attention immidiately.

Overall we have received wonderful feedback from guests that stayed at our establishment over the festive season and perhaps there might have been a few oversights on the evening of your stay.

We hope to welcome you back again in the future to give us the opportunity to give you an excellent experience at our Lodge.

Regards,

Lanique Venter
General Manager

Celtis Country Lodge
Jessica C - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica C
Gesin met klein kinders

Julle sien ons weer volgende jaar.

Ek love die plek! Skoon en netjies, goeie diens en dis pragtig daar. Baie dankie.

Voet D - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Voet D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap en gekuier.

Baie goeie diens van regtig vriendelike personeel.

Rene S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene S
Enkelreisiger

Lieflike plek, vriendelike personeel.

Die perfekte oornag stop op pad Kaap toe. Die fasiliteite is baie netjies en veilig. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Aandete was van baie goeie gehalte en baie redelik geprys. Sal definitief weer by Celtis Country Lodge oorslaap.

Martin V - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekke geëet en gebly.

Ons het baie lekker gebly en die personeel is baie behulpsaam en sal help waar hulle kan. Die kamers is baie netjies en die internet werk goed.

Floyd B - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Floyd B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tweede keer daar gebly en dit bly 'n plesier.

Lekker kamer, jammer twee beddens en nie 'n dubbel nie, en toilet het nie 'n deur nie wat nie lekker is nie. Maar beide aandete in die restaurant asook ontbyt was baie lekker.

Colin M - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Colin M
Saam met vriende

Room comfortable and safe.

Not welcoming. Beds comfortable. Rules very off-putting and having to sign an indemnity does not make one feel safe!

Wim D - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wim D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en goed toegeruste kamer. Deur vir badkamer/toilet sal 'n aanbeveling wees.

Heerlike etes en beslis waarde vir geld.

Dirk M - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk M
Gesin met tieners

Lekker warm winter-oorslaapplek.

Warm water het vinnig opgeraak, maar verder baie netjiese en warm oorslaapplek.

Adri D - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adri D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Baie goeie, netjies verblyf met uitstekende restaurant op perseel. Goeie beddegoed en handdoeke en elektriese kombers aangeskakel om in lekker warm bed te slaap.

Pj V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pj V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, veilig en gerieflike oornag-akkommodasie deur pragtige Afrikaanssprekende personeel.

Ons is baie vriendelik verwelkom en selfs die eienaar het 'n geselsie kom aanknoop. Ek sal dit beslis by enigiemand aanbeveel wat net wil oornag. Restaurant op die perseel wat dit baie gerieflik gemaak het. Ons was verbaas om selfs die lekkerste skilpadjies en tuisgemaakte pastei te kon eet. Die pryse is baie billik en die porsies hopeloos te groot. Ons het ver gery vanaf Johannesburg en sou graag op 'n gemaklike rusbank agteroor wou sit. Ons het ook reeds Celtis Country Lodge op sosiale media aanbeveel. Sal beslis weer daar oornag.

Kerneels S - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kerneels S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, ons kom weer. Die beste is die restaurant!

Baie lekker gebly, ons kom weer. Die beste is die restaurant. Voorstel asb dat julle 'n klein kroegyskassie in elke kamer sit. Middelburg is warm in die somer en sal handig wees om water of 'n koeldrankie koud te hou. Ek is ook 'n diabeet en moet my insulien koud hou en sonder 'n yskas in die kamer is dit onmoontlik.

Danie O - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie O
Gesin met klein kinders

Baie netjies met goeie diens!

Ons het dit baie geniet! Die kamer was baie netjies. Die kliëntediens was uitstekend! Sal graag weer daar bly.

Johan S - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S
Gesin met tieners

Gerieflik en skoon.

Perfek vir oornag.

Suzzi S - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Suzzi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en netjies.

Skoon netjies en restaurant is gerieflik op perseel.

André J - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
André J
Enkelreisiger

Dit was 'n goeie ervaring.

CCL is in die toekoms my eerste keuse vir oornagverblyf in Middelburg.

Lynnzelle B - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynnzelle B
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik en netjies.

Beslis 'n plek om te oornag. Van aankoms tot uitklok was die personeel baie vriendelik en hulpvaardig. Die eenhede was ruim en netjies. Die kos was baie lekker! Ek sal hulle vir seker aanbeveel!

Christine H - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine H

Stunning diens, skoon en verwelkomend.

Die diens was fantasites, die kos lekker, die tuine pragtig en versorg, die kamers skoon en vars. Ek sal dit enige tyd aanbeveel. Ons het net hier gestop op pa na PE.

Lise K - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lise K

Lugversorgde gerief.

Baie gerieflik in terme van die ligging vir 'n 'stopover' op pad Kaap toe en omdat daar 'n goeie restaurant op die perseel is. Die personeel is wonderlik!

Steven G - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Steven G
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a good wonderful stay

The beds were comfortable, the lamb stew was unbelievable and the service was fantastic. I would stay again and recommend it to anyone.

Hanlie V - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie V

Ons was aangenaam verras deur dié oase in die Karoo.

Tien uit tien vir fantastiese oornaggeriewe! Die ontvangs was fantasties en die manier waarop die geriewe saamgestel is maak dit 'n briljante oorweging vir oornagakkommodasie.

Barney B - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Barney B

Was te duur.

Wasbak in kombuisie was vuil (oorskietkos). Geboue is oud en het aandag nodig. Goed toegerus. Vriendelike ontvangs.

Truda D - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Truda D
Gesin met klein kinders

Fantasties, vriendelik en baie lekker kos!

Wonderlike ervaring met vriendelike diens en heerlike kos.

Enid T - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Enid T
Gesin met klein kinders

Ons het dit baie geniet - skoon, netjies, vriendelik en gerieflik.

Sal Celtis Country Lodge hoogs aanbeveel as verblyf in Middelburg.

Andre P - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Andre P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamer was skoon en pragtig. Die kos was 'n teleurstelling.

Die verblyf was baie aangenaam, maar eet liewer elders. 'n Bietjie toesig en opleiding in die kombuis sal 'n groot verbetering wees.

Louise V - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n verrassing in Middelburg. Ons het heerlik gebly in 'n 3-ster gastehuis! So cute!

Dit was werklik waarde vir geld. Vriendelike personeel, 'n mooi kamer en heerlike kos. Wat meer kan ek sê?

Kippie B - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kippie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik verblyf in n rustige omgewing.

Bespreking deur LekkeSlaap werk seepglad en is 'n plesier om te gebruik. Ek sal beslis in die toekoms weer van die diens gebruik maak. Die diens by Celtis Country Lodge is puik en mens voel onmiddellik tuis.

Annalie T - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annalie T
Gesin met klein kinders

Baie lekker

Baie lekker geslaap, baie vriendelike personeel.

Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubertstraat 21, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82f456b77fa9985b261327f7b0f353d8efcb3b73ac075623849bf65514a159db69fb0c4e3b1dcc58e3ddd7c665cf335f0936?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 87 5 1 5 21 Joubert Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 086 999 0018 16:00-21:00 10:00 -31.498131507785 25.001277923584
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!