+66
Selfsorg in Beyerspark

Celtis Lane Guest House

10% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 23 Mrt 2025 tot 20 Des 2025.
  • 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 34 Griessel Road, Beyerspark, Boksburg, 1459, Gauteng Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Celtis Lane Guesthouse bied selfsorgverblyf in Beyers Park, Boksburg, Gauteng. Hierdie eiendom is 'n goeie keuse vir vakansiegangers, sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n oornagverblyf.

Gaste kan kies uit 4 gemaklik gemeubileerde eenhede. Elke eenheid het 'n privaat ingang, gemaklike beddens, linne en handdoeke, 'n en suite-badkamer, 'n klein yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n lessenaar en 'n TV. WiFi-toegang is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike lapa met braaigeriewe, 'n gedeelde kombuis en 'n lieflike tuin. Die eiendom bied 24-uur-sekuriteit en veilige parkering word voorsien. Winkels en restaurante is naby, en O.R. Tambo Internasionale Lughawe is ongeveer 11.6 km weg.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Helenus K
Besigheidsreis
5.0
Ek sal weer en weer hier kom bly. Skoon netjiese kamers, ruik lekker vars. Handdoeke skoon en vars. Matras gerieflik en linne silwerskoon. Yskassie, m...
Sien meer
Nov 2025
Johann H
Besigheidsreis
5.0
Skoon ek lekker! Baie lekker gebly! Uitstekende waarde vir geld!
Okt 2025
Edwin C
5.0
Baie gemaklik en rustig. Ek het baie lekker gebly. Die kamer was skoon en baie gemaklik. Ek sal beslis weer by hulle boek.
Aug 2025
Lynn S
5.0
Perfek vir sake reisigers en sakpas. Baie lekker ruim kamer met al die nodige goedjies. Selfs heater en verhitte komberse in. Moes 'n kombuis deel met...
Sien meer
Jun 2025
Surika C
Gesin met klein kinders
5.0
Waarde vir geld. Dit is die mooiste en lekkerste plek wat ek al by gebly het! Dis my nuwe 'go to' slaapplek. Hulle het 'n lekker speelplek vir kinders...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ansa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 34 Griessel Road, Beyerspark, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Gaste dink Celtis Lane Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Spesiale Aanbod – 10% AF!

Vanaf R900
R 900 R 810
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R900
R 900 R 810
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R900
R 900 R 810
per nag, vir 2 mense
Bespreek

34 Griessel Road, Beyerspark, Boksburg, 1459, Gauteng

Sien kaart
  • 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34bae2a9a2f281f03f01c2b39b08481ccda35b4dcd1959955d079d1eda9c59c5acf27c12292586c6aed0b678392db464f65f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 34 Griessel Road Beyerspark 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.180534 28.273025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang