LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+20
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 4 Central Road, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Central 4U bied selfsorgwoonstelle en dis ideaal geleë in die hartjie van die Vishoekvallei. Dit is stapafstand vanaf die gewilde Vishoekstrand en Boulders Beach en Kaappunt is ook naby.

Die woonstelle het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek. Handdoeke, beddegoed en tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien. Die eenhede word een keer 'n week skoongemaak.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 142 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Andre O
Gesin met tieners
5.0
Waarde vir jou geld, netjies en veilig. Baie lekker plekkie, netjies en loopafstand van alles af. Sal definitief weer daar gaan bly.
Sep 2026
Elsje L
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect and extremely pleasant! Amazingly friendly and super clean and tidy. Great and pleasant stay! Will definitely go back!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026
Sharndrey P
Saam met lewensmaat
5.0
See you next time. Awesome chilled! I just need more days and get the braai going, but I'll be back soon with my family in the summer. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2026
Shireen S
Saam met vriende
5.0
Was very nice, had a great time. Was very nice, had a fantastic time. The host was friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2026
Santjie F
5.0
Lekker. Klipgooi van die see en naby winkels, eetplekke en apteek. Baie dankie, dit was heerlik. Die beste! Ons het lekker gebly!
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lucia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 142

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 4 Central Road, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Central 4U het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

4 Central Road, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA1NDZjYTU4LTY1ZGQtNGJmOS04ODE1LTk5NTJkZWFlZWI4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 142 5 1 5 4 Central Road Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.137389 18.43025

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang