4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 14 Westcliff Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Central Cottages is in Hermanus, net 1 km vanaf die middedorp, geleë.
Central Cottage het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die sitarea het 'n dubbelslaapbank. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Hermanus bied 'n rits aktiwiteite soos kajakroei, staanroei, swem, visvang, perdry, gholf en walviskyk tussen Julie en Oktober. Gaste kan ook die verskeie wynlandgoedere en wingerde besoek of die Fernkloof Natuurreservaat te voet of met 'n fiets verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Marita Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 16
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 14 Westcliff Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Central Cottages het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
14 Westcliff Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang