3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Apartment 24, 43 Andringa Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Central Luxury - Andringa Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in die Eikestad Mall Stellenbosch en is ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Dié woonstel met lugversorging bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n enkelslaapbank in die leefarea.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, Nespresso-masjien, lugbraaier, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus is. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met YouTube en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar eetareas en 'n gasbraai.
Straatparkeerplek is beskikbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ann Geverifieer
Eiendomme 29
Resensies 13
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Apartment 24, 43 Andringa Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Central Luxury - Andringa Apartment het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Apartment 24, 43 Andringa Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Sien kaart- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang