- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 00:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Erlankstraat 2, Wespark, Kroonstad, 9499, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Central Park bied gerieflike gastehuisverblyf in Wespark, Kroonstad. Hierdie gastehuis bied konferensiegeriewe en is sentraal tot die middedorp, winkels en restaurante geleë.
Verblyf word in 5 kamers gebied. Kamer 1 het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met toilet, wasbak en 'n stort. Kamer 2 en 3 het elk 'n dubbel- en 'n enkelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Kamer 4 het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Kamer 5 het 2 enkelbeddens en het 'n aangrensende badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n bad.
Ontbyt is op versoek beskikbaar mits die gastehuis vol bespreek is. Die gastehuis bied 'n konferensiekamer met 'n projektor en 'n gelisensieerde kroeg, asook 'n kamerdiens is op versoek. Die verblyf maak vir vergaderings en partytjies voorsiening en voorsien wasgoeddienste en motorwasdienste op versoek. Daar is ook kringtelevisiekameras vir die veiligheid.
Die dorpie Kroonstad is aan die oewer van die Valsrivier geleë. Gaste kan die Boskoppie Leeu-en-tierreservaat, 19,9 km vanaf die gastehuis, besoek. Vredeford Dome is sowat 79 km vanaf gastehuis.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Geen Rook Binnenshuis
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wildkyk
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- Dataprojektor
- Televisie
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
1.9/5
Elias Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Erlankstraat 2, Wespark, Kroonstad, 9499, Vrystaat
Sien meer verblyf in Kroonstad Noordelike Vrystaat Vrystaat
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 00:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Erlankstraat 2, Wespark, Kroonstad, 9499, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom