LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+19
Gastehuis in Centurion

Centurion Golf Suites Boca Walk

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Carin C
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

We always enjoy staying there. Absolutely amazing as always. Our number one choice for accommodation in Centurion.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarene H
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Sal weer kom. Ons het baie lekker gebly. Dit was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Premier
Centurion Golf Suites Boca Walk
Hi there, It was our pleasure to host you. We look forward to your next visit.

Naomi J
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Baie tevrede, dankie. Pragtige omgewing en kompleks.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Premier
Centurion Golf Suites Boca Walk
Hi there Many thanks for taking the time to review us. We look forward to you visiting us again.

Stoffel E
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2026

Goeie ligging en waarde vir geld. Die Suites se ligging is puik. Netjies en baie lekker area. Langs die Golf Club.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Braam S
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.6
Mei 2026

Perfek vir golf naweek. Baie lekker gebly. Ligging is perfek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Premier
Centurion Golf Suites Boca Walk
Hi there Braam, Many thanks for taking the time to review us. We look forward to hosting you again!

Christa V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Aangenaam, stil, heerlik. Aangename plek, goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Premier
Centurion Golf Suites Boca Walk
Hi there, Many thanks for taking the time to review us. We look forward to your visiting us again.

Francois P
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
3.4
Aug 2026

Expected more. Rooms are outdated, hole in the ceiling, carpet is torn and there were drip marks on the wall.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ma B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
3.0
Apr 2026

Swak akkommodasie. Die matras is gedaan. Die stort is onprakties en te klein. Jy kan nie jou voete was nie. Wasbak se prop kan nie oopmaak nie. Badkamer gordyne is vuil en stukkend. Badkamer venster baie vuil.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Premier
Centurion Golf Suites Boca Walk
Hi there Many thanks for your review and please be assured that your concerns will receive our immediate attention. It is very unfortunate that you chose not to speak to us, which would have allowed us to rectify your issues immediately.

Riaan V
1 nag ⋅ Saam met vriende
2.6
Jul 2026

Slegte ervaring, soveel so dat ons ons volgende bespreking gekanselleer het. Die toegangs beheer is pateties. Die kodestelsel werk nie. Ek moes minstens 3 keer n nuwe kode probeer in die hande kry. Mens voel amper soos n krimineel in by hekke in te kom en uit te gaan omdat kodes nie werk nie. . Niemand antwoord as jy probeer bel van die hek om kode probleem uit te sorteer nie , selfs die webtuiste se kliente diens was swak , ek wag steeds dat iemand my moet terug bel. natuurlik te laat nou !!. Kamers en badkamers is ruim maar baie afgeleef , kort baie werk !

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Jaco T
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
2.4
Aug 2026

Onaangenaam. Glad nie. Lugversorgers werk nie. Extractor fans werk nie in badkamers nie. Regtig onaangename ervaring gewees.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Premier Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 2 maande

Vanaf R2 110
15 % AF
R2 110 R1 794
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 110
15 % AF
R2 110 R1 794
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 110
15 % AF
R2 110 R1 794
per nag, vir 2 mense
Bespreek

31 Boca Walk, John Vorster Drive, Centurion Residential Estate, Pretoria, 0169, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfedd850e5afcb5ea49a3e3f6adc9b773225c996cd20cbd5b32e02a6453a16644e44d6652be1cb40a835b033d72f73eed3710?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 110 nouVanaf R1 794 per nag, vir 2 mense 89 5 1 5 31 Boca Walk John Vorster Drive, Centurion Residential Estate 0169 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.872095 28.204526
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang