+9

3 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 40 Faure Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Ceres Peak is in Ceres en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of sakereisigers. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die eenheid het 1 ruim slaapkamer en is geskik vir 3 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbel- en enkelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Verder is daar 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Die eenheid word nie deur beurtkrag geraak nie.

Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, tee-en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die eenheid het 'n privaat ingang en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Daar is ook 'n alarmsisteem.

Ceres het 'n verskeidenheid doendinge soos 4x4-roetes, voetslaan, Zipline en ander doendinge in die berge.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 137 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Tammy N
Saam met lewensmaat
5.0
Ceres Peak really recharged us. I loved every second. I have been staying at a few guest houses in the past, and this was my second tim...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2026
Johnelize M
Saam met lewensmaat
5.0
We had a really great stay. Was top tier. The place is really nice and cozy. Very tidy and in a safe area. The host was really friendly...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2026
Karmen S
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie waarde vir geld met 'n mooi uitsig. Netjiese toerusting blyplek wat baie ruim is. Pragtige uitsig.
Jul 2026
Hendrik P
Besigheidsreis
5.0
A wonderful place to stay. A pleasant overnight stay. Beautiful views and great accommodation.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2026
Danté C
Saam met vriende
5.0
Ceres Peak isn’t just a getaway,a more meaningful rhythm of life is experienced! Spending three nights at Ceres Peak, felt like a true ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Magdel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 142

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 40 Faure Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ceres Peak het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 350
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 3 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 350
per nag, vir 3 mense
Bespreek

40 Faure Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb088bfdb973c8d04b0f158fa32a6a74c4fd3f81e2c9de3aa2a3d68915c03d265d5dff97b7573f9ae827e5c93f2896e84c66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 3 mense 137 5 1 5 40 Faure Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.361918045339 19.303886760601
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang