Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

C'est La Vie Boutique Hotel

  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hofmeyerstraat 34, Witbank, 1034, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

C'est La Vie Boutique Hotel is 'n pragtig gerestoureerde historiese huis in Witbank. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende en rustige wegbreek.

Die hotel bied verblyf in 12 kamers met en suite-badkamers, gemaklike beddens en privaat ingange. Al die kamers het geriewe soos yskassies, TV's, haardroërs, plafonwaaiers of lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die hotel beskik oor 'n gastesitkamer, restaurant en 'n eetarea. Gaste kan in die tuin stap, op die stoep ontspan, skaak op die reuse-skaakbord speel of in die swembad afkoel.

Die hotel het ook sonpanele en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir C'est La Vie Boutique Hotel
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Heritus Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 7

Ligging

  • Hofmeyerstraat 34, Witbank, 1034, Mpumalanga
  • Gaste dink C'est La Vie Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Witbank Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hofmeyerstraat 34, Witbank, 1034, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd12350bd65e21970541365c8cf5131769d8fd0a4fbf03fed0574abd5b5a9832aa0ef72a6bac9c3a48029ce90f1287e8ee9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 34 Hofmeyer Street Witbank 1034 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.8707276 29.217526
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem