Cest La Vie Wine Route Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cest La Vie Wine Route Apartment is 'n ruim en privaat ateljeewoonstel in Somerset-Wes wat binne 5 km vanaf talle wynplase, restaurante en voetslaanroetes geleë is. Dié woonstel is die ideale tuiste, of jy nou net wil ontspan met 'n glasie in die hand of op die wit sandstrande wil baljaar.

Die ateljee is ruim en heeltemal oopplan en dit bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, 'n ontbyttoonbank, eetgerei en breekware. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV en buite is daar nog 'n lekker sitarea.

Gaste kan gerus die sprankelende blou swembad en kuierarea ook benut.

Slaapplek

'n Bespreking by Cest La Vie Wine Route Apartment sluit in:

1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Verekombers
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cest La Vie Wine Route Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false