LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+63
Selfsorg in Boksburg-Wes

Zhantique Guest House 1

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 2B Ross Street, Boksburg West, Boksburg, 1459, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Zhantique Guest House 1 is ideaal in Boksburg naby O.R. Tambo Internasionale Lughawe en alle geriewe geleë.

Verblyf word in 4 eenhede aangebied. Eenhede 1, 3 en 4 het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die woonstel het 'n platskerm-TV met Netflix en sekere DStv-kanale, asook toegang tot gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Skuifdeure maak oop op 'n onderdakstoep met 'n tafel en 2 stoele. Daar is parkeerplek vir 1 voertuig.

Eenheid 2 beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is nog 2 dubbelslaapbanke in die oopplan-leefarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit 'n TV met DStv en WiFi in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Kontant
Elektroniese bankoorplasing
Afrikaans
Engels

Kamers

Eenheid 1
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie woonstel het 'n privaat ingang en 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer wat 'n stort, wasbak en toilet het. Daar is 'n platskerm-TV met Netflix en sekere DStv-kanale, asook toegang tot gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Die skuifdeure maak oop op 'n onderdakstoep met 'n tafel en 2 stoele. Daar is parkeerplek vir 1 voertuig.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Stroomdienste
Netflix
Badkamer
Badhanddoeke
Buitelug
Tuin
Buite-eetarea
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Mikrogolfoond
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Spieëltafel
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Stroomdienste
Netflix
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Daar is gereeld vliegtuie wat oor die huis vlieg, wat af en toe geraas kan veroorsaak en dit kan die moeite werd wees om te noem vir gaste wat besonder sensitief is vir klank of 'n heeltemal stil omgewing soek.

Rook is verbode in die kamer. Toegewyde rookarea op die patio.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Eenheid 2
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie woonstel het 'n privaat ingang en 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer wat 'n stort, wasbak en toilet het. Daar is 'n platskerm-TV met Netflix en sekere DStv-kanale, asook toegang tot gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Die skuifdeure maak oop op 'n onderdakstoep met 'n tafel en 2 stoele. Daar is parkeerplek vir 1 voertuig.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Stroomdienste
Netflix
Badkamer
Badhanddoeke
Buitelug
Tuin
Buite-eetarea
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Mikrogolfoond
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Temperatuurbeheer
Waaier
Draagbaar
Vermaak
Stroomdienste
Netflix
TV
Slim
Huisreëls

Daar is gereeld vliegtuie wat oor die huis vlieg, wat af en toe geraas kan veroorsaak en dit kan die moeite werd wees om te noem vir gaste wat besonder sensitief is vir klank of 'n heeltemal stil omgewing soek.

Rook is verbode in die kamer. Toegewyde rookarea op die patio.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Eenheid 4
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die woonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die woonstel het 'n platskerm-TV met Netflix en sekere DStv-kanale. Gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe is ook beskikbaar. Skuifdeure lei na 'n onderdakstoep met 'n tafel en 2 stoele. Parkeerplek vir 1 voertuig word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
0 Slaapkamers 1 Badkamer

Leefarea

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Stroomdienste
Netflix
Badkamer
Badhanddoeke
Buitelug
Buite-eetarea
Buitemeubels
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Kombuisie

Eenheid 5

Rusbank

Eenheid 3
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is nog 2 dubbelslaapbanke in die oopplan-leefarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit 'n TV met DStv, Netflix, YouTube en WiFi in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

4

2 x Dubbelslaapbank

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Netflix
Badkamer
Badhanddoeke
Kombuis & eetkamer
Etenstafel
Sitplek vir 6
Yskas
Volledige kombuis
Ketel
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Broodrooster
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Spieëltafel
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Stroomdienste
Netflix
TV
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Daar is gereeld vliegtuie wat oor die huis vlieg, wat af en toe geraas kan veroorsaak en dit kan die moeite werd wees om te noem vir gaste wat besonder sensitief is vir klank of 'n heeltemal stil omgewing soek.

Rook is verbode in die kamer. Toegewyde rookarea op die patio.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Lennerd H
Saam met lewensmaat
5.0
Veilige en netjiese plek om te oornag. Ek en my vrou het dit baie geniet, die eenheid was netjies en skoon en alles wat jy nodig het.
Aug 2026
Lize V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflik. Baie gerieflik! Goed geleë en veilig!
Nov 2025
Ronel G
Saam met lewensmaat
5.0
Vreeslike oulike plekkie - baie privaat ook - sal weer hier oorbly. Plekkie baie oulik - was net 'n beetje koud oor die naweek - maar darem was die ko...
Sien meer
Jul 2025
Virginia F
Gesin met klein kinders
5.0
Highly recommended. The unit was very comfortable and perfect for our needs. Fresh, clean linen and bedding were provided. The owners w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Manie V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflik en veilig vir oornagverblyf. Perfekte oornagverblyf naby OT Tambo lughawe.
Apr 2025

4.6/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Lennerd H
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Veilige en netjiese plek om te oornag. Ek en my vrou het dit baie geniet, die eenheid was netjies en skoon en alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie gerieflik. Baie gerieflik! Goed geleë en veilig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel G
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Vreeslike oulike plekkie - baie privaat ook - sal weer hier oorbly. Plekkie baie oulik - was net 'n beetje koud oor die naweek - maar darem was die komberse meer as warm genoeg. Oulik ingerig, sou net donkerder gordyne voorstel in die kamer - mens kon van binne af 'uit' sien - en dalk 'blinds' in die badkamer - daar was net 'n kant gordyn, al was dit teen 'n dooie muur - voel mens maar iemand kan enige tyd 'oorloer'.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Virginia F
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Highly recommended. The unit was very comfortable and perfect for our needs. Fresh, clean linen and bedding were provided. The owners were very friendly and the staff extremely helpful and friendly. Had a bit of an issue with hot water and a water leak, but this was quickly and amicably resolved.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manie V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie gerieflik en veilig vir oornagverblyf. Perfekte oornagverblyf naby OT Tambo lughawe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margo B
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.8
Aug 2026

Lekker gebly. Die slaapbank vir die kinders is nie geskik vir 2 kinders, hulle het baie ongemaklik en sleg geslaap. Andersins was alles in orde en het ons lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mariaan D
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.8
Aug 2026

Great. Lovely place. Lovely reception. Friendly. Easy access, strong WiFi reception! Just a great overall experience. Will absolutely return in future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine R
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2026

Was baie aangenaam. Was 'n baie aangename. Maar die stoel lig wat in die kamer skyn heel nag. Die koffie stasie gebruik eerder van sachets, dus meer higiënies asook goed. Die waterdrukking en die warm water was 'n probleem. Maar verder was dit netjies, skoon en rustig.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mientjie P
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Bekostigbare netjiese verblyf vir gesin van 4. Goeie nagrus gekry. Plekkie was netjies en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustig. Netjies en veilig. Naby aan die lughawe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Chante Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 94

Op LekkeSlaap 4 jaar

Antwoord gewoonlik binne 4 ure

Ligging

Gaste dink Zhantique Guest House 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors

Tariewe en beskikbaarheid

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 21:00
Uitklok Voor 10:00
Eenheid 1
Slegs verblyf.
Eenheid 4
Slegs verblyf.
Eenheid 5
Slegs verblyf.
Eenheid 3
Selfsorg.

Daar is gereeld vliegtuie wat oor die huis vlieg, wat af en toe geraas kan veroorsaak en dit kan die moeite werd wees om te noem vir gaste wat besonder sensitief is vir klank of 'n heeltemal stil omgewing soek.

Rook is verbode in die kamer. Toegewyde rookarea op die patio.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

2B Ross Street, Boksburg West, Boksburg, 1459, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c62e94db097f0112817d10bbb0850649ca2d9c363eb0680b21cae5e3581275ccb44337bc1b76cecb6c0e0b841b7efd706f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 60 5 1 5 2B Ross Street Boksburg West 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.195541 28.237871
Soek in 'n groter streek