Chakas Cove 101
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chakas Cove, Hoofweg 12, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 138 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Chakas Cove is tussen Ballito en Salt Rock in die Chakas Rock-kompleks aan die Noordkus geleë. Die kompleks spog met 'n asemrowende uitsig oor die Indiese Oseaan en die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad, braai-area, speelarea vir kinders en 'n muntwassery. Die verblyf is oorkant die see en het direkte strandtoegang by die susterkompleks.
Die woonstel op die tweede verdieping wat met trappe bereik word bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, elektriese stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en die kombuistoonbank met stoele dien as 'n etenstafel. Die sitarea het 2 rusbanke en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Daar is nie WiFi nie.
Die skuifdeur lei na 'n klein balkon met 'n see-uitsig in die verte. Veilige onderdakparkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Chakas Cove 101 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Ballito Accommodation Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 63
Maande gelys 9
Ligging
- Chakas Cove, Hoofweg 12, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Shaka's Rock Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chakas Cove, Hoofweg 12, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom