Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chakas Cove 1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chakas Cove, Ocean-rylaan 43, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 978 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Chakas Cove is tussen Ballito en Salt Rock in die Chakas Rock-kompleks aan die Noordkus van Ballito geleë. Die kompleks spog met 'n asemrowende uitsig oor die Indiese Oseaan en die susterkompleks oorkant die pad bied 'n gemeenskaplike swembad, braai-area, speelarea vir kinders en 'n muntwassery.

Die lieflike grondverdiepingwoonstel het trappe wat na onder lei en bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, lugversorging en 'n dakwaaier en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n dakwaaier. Die badkamer word gedeel en het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, elektriese stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, wasmasjien, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n toonbank waar maaltye saam genuttig kan word. Die leefarea het 'n etenstafel met stoele, 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Geen WiFi is beskikbaar nie.

Die skuifdeur lei na 'n privaat stoep met gasbraaigeriewe en 'n uitsig oor die see.

Gaste het direkte toegang tot die strand vanaf die kompleks. Daar is 1 onderdakparkeerplek vir die woonstel en beperkte besoekersparkeerplek. 'n Sekuriteitswag monitor die outomatiese hek vanaf 18:00 tot 06:00.

Slaapplek

’n Bespreking by Chakas Cove 1 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 2 resensies vir Chakas Cove 1
Netheid
3.5/5
Diens
3.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Ballito Accommodation Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 61

Maande gelys 9

Ligging

  • Chakas Cove, Ocean-rylaan 43, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Chakas Cove 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 978
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 978
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chakas Cove, Ocean-rylaan 43, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5574ced195fa9f342fa6c43608b6a1749581670b0c340e53a88341c2db4b4755885e407c0e4b12b6da2866b70388e092b72c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 978 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Chakas Cove 43 Ocean Drive 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.513943050644 31.231110383467
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem