Chakas Cove 24
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chakas Cove, Kusrylaan 43, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 498 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Chakas Cove 24 is in die Chaka's Rock-kompleks aan die Noordkus van Ballito. Gaste word deur die asemrowende uitsig van die Indiese Oseaan omring, en daar is toegang tot die getypoel via 'n kort paadjie langs die gebou.
Dié woonstel op die tweede verdieping bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, plafonwaaier en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, 'n plafonwaaier en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, elektriese stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met DStv-kanale.
Die skuifdeur lei na 'n balkon met 'n gasbraaigeriewe en 'n etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye kan geniet. Daar is ook 'n see-uitsig wat gaste kan bewonder.
Veilige parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar en daar is toegang tot die gemeenskaplike swembad en braaigariewe in die susterkompleks oorkant die pad.
Slaapplek
’n Bespreking by Chakas Cove 24 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Ballito Accommodation Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 63
Maande gelys 9
Ligging
- Chakas Cove, Kusrylaan 43, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Shaka's Rock Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chakas Cove, Kusrylaan 43, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom