Chakas Cove 39
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean-rylaan 43, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 361 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Chakas Cove 39 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Ballito, KwaZulu-Natal en is oorkant die ikoniese Thompson's Bay-strand wat dit ideaal vir 'n onvergeetlike gesinsvakansie maak.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en besik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gast in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Verder is daar ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër in die kombuis beskikbaar.
Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix en gratis WiFi. 'n Kluis is ook beskikbaar. Die skuifdeure lei na 'n buite-eetarea met 'n ketelbraai. Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike braaigeriewe en 'n swembad oorkant die pad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Chakas Cove 39 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Ballito Accommodation Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 63
Maande gelys 9
Ligging
- Ocean-rylaan 43, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Shaka's Rock Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean-rylaan 43, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom