Chakas Cove 53
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusrylaan 43, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 289 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Chakas Cove is tussen Ballito en Salt Rock in Chakas Rock aan die Noordkus van Ballito geleë. Gaste word omring deur asemrowende uitsigte oor die Indiese Oseaan.
Hierdie bekoorlike woonstel op die vierde verdieping het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die 2de slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort. Albei slaapkamers het plafonwaaiers.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis, sitarea en 'n eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en wasmasjien toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met DStv Now Compact en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeure maak oop na die balkon met see-uitsigte. Veilige, onderdakparkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig en gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe in die susterkompleks oorkant die pad.
Slaapplek
’n Bespreking by Chakas Cove 53 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Ballito Accommodation Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 63
Maande gelys 9
Ligging
- Kusrylaan 43, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Shaka's Rock Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusrylaan 43, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom