+13
Selfsorg in Beaufort-Wes

Thatch 5 @ The Shed Farmstall & Lucern Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Natalie M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Always a great stay. Second stay here and it's always great! They're also so helpful and arranged great lamb chops and venison sausage for our braai. They also supply some wood, firelighters, a clean grid and tongs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Harry V
1 nag
5.0
Nov 2025

Uitmuntend. Veilige in die bos oornag met die stilte van die Karoo en die ongelooflike sterre in die lug. Lekker gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Gemaklike en veilige blyplekkie. Wat 'n heerlike en rustige omgewing. Karen is baie vriendelik en hulpvaardig. Slaapplek is goed en gemaklik ingerig vir 4 mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Fantasties en knus. Fantasties! Karen was baie behulpsaam en gasvry. Sal definitief weer hier aanbly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tommy P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Waarde vir geld en word met lof aanbeveel. Sal enige tyd weer daar oorslaap. Ons het heerlik gebly en sal by geen ander plek bly as ons moet oorslaap oppad Kaap toe of oppad huis toe. Dankie dat julle my Tupper eier bak vir my gebêre het. Plekkie is baie skoon, netjies en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Lekker rustige oornag plek. Pragtige plek met alles wat nodig is. Sal beslis weer daar kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Craig B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

We always stay here on trips between Cape Town and Johannesburg. Very convenient for a midway overnight stay. About 1 km from N1, so very little traffic noise at night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annerie K
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2025

Sterrelug hemel, en die lam tjops was 'n wow! Vriendelik ontvang met kos reg om saam te vat huis toe. Sal dit regtig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kaylin S
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Aug 2025

Heerlik, rustig. Ons het vreeslik lekker gebly, die enigste voorstel wat ek sou gee, is om dalk WiFi beskikbaar te maak aan kliente, ons het vir werk gereis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Don W
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2025

Very basic. Disappointing budget accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 281

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

N1, The Shed Farmstall, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA617943779801d1f71d7645299bdc8c8c3f0d1fd7c7e5c6f52c4a880d54be4bdbfbb1fb31f3875dd90b83caa1322a15a600a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 N1 The Shed Farmstall 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.230821659854 22.8061320039
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang