Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chalet Mitton

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 26 resensies vir Chalet Mitton
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
Corrie G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie G
Gesin met tieners

As jy wil wegbreek van die stad se geraas, is Chalet Mitton die plek om te gaan.

Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cynthia V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia V
Gesin met klein kinders

Rustig, stil, idillies. Perfekte wegbreek na 'n besige jaar.

Dit was 'n baie lekker vakansie. Beste see-uitsig denkbaar! Goeie diens. Kwaliteit toerusting met ekstra's (boeke, speletjies, sport-goed). Kort, maklike stap tot op strand. Permit (ingesluit) vir eksklusiewe swemstrand, ideaal vir kinders - so 5 km rit vanaf die verblyf. Ons kom kuier weer volgende Desember.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin B
Gesin met klein kinders

Absolutely awesome.

Really enjoyed our stay. The place is well maintained and equipped with a generator in the event of load shedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande W
Saam met vriende

Interessant, baie mooi in die natuur.

Daar is die wêreld se kleinste bokkie te sien in die tuin en ander vele voëls en bokke ens., pragtig. Dit is 'n klein gemeenskappie, ideaal vir 'n privaat wegbreek en veiliger. Was 'n gerieflike en veilige plek om te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gregory K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gregory K
Saam met vriende

Quiet, peaceful, relaxing.

Access foot paths need attention.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M
Saam met vriende

Lovely Christmas and New Year.

Fabulous holiday, oodles of space to enjoy. Lovely verandah with super views, our dogs also enjoyed. Our host Andrew and manageress Brenda so co operative. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leeanne W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leeanne W
Gesin met tieners

Beautiful setting, comfortable and relaxing.

We had a relaxing stay, quick walk to the beach, clean, comfortable accommodation! Would definitely recommend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patricia B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's bliss. So peaceful and beautiful there. The scenery, the wild animals and sea. The best ever.

The house is lovely, and that view of the sea. Stunning. We love the monkeys, mongoose, the little duiker and the buck we saw staying there. It's just heaven. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alyson M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Alyson M
Enkelreisiger

A lovely relaxing weekend at the beach - short walk to the beach.

Prefer if the whole property was enclosed for pets.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris J
Gesin met tieners

Peaceful, pretty and perfect.

Well organised stay and everything was fine. Some small faults and improvements suggested which were relayed to the agent otherwise facilities good. Lovely location and safe too. Will be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan C
Gesin met tieners

Peace and quiet.

Good location. Really enjoyed staying at Chalet Mitton. Dogs also enjoyed the stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico G
Gesin met tieners

Regtig die moeite werd!

Dit was beslis waarde vir geld. Die huis is gesellig en alle geriewe was skoon en netjies. Sal beslis weer soontoe gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chalet Mitton se terugvoer

Hi Nico,

It was an absolute pleasure having you stay. I'm glad you and your family enjoyed yourself and had a well deserved relaxing holiday. Please come back soon.

Kind regards
Andrew

Chalet Mitton
Alwyn V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie ligging. Lekker stil en goeie see-uitsig.

Lekker huis met baie karakter. Kwaliteit meubels. Ideaal vir enkelpaartjies, asook kinders. Ons het die naweek baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle G
Gesin met tieners

It was a wonderful spot.

We will definitely book it again we really enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rentia B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia B
Saam met vriende

Dit was fantasties, het dit vreeslik baie geniet. Lekker rustig en 'n wonderlike see uitsig.

Het vreeslik lekker gebly en gekuier, was heerlik rustig en stil. Seuns kon afstap strand toe, het veilig gevoel en kon net lekker rus. Amper gevoel asof ons op ons eie eiland is. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Greg A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg A
Saam met vriende

Wonderful as always but please note comments below.

Having stayed here a number of times its concerning to see the quality of crookery and glassware is deteriorating. The TV could also do with some instruction for operating. We could not get it working this time round and Brenda (the lady who looks after the place) also did not know how it works.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Venessa R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa R
Gesin met tieners

Beautiful home, Bazley Beach is stunning!

We loved our stay at Chalet Mitton. Andrew, the owner was kind, friendly and extra accommodating. The house is beautiful and well equipped. The view and beach is gorgeous. We saw dolphins and whales almost every day. Highly recommend this lovely family home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda A - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda A
Saam met vriende

Lovely as usual.

Would be good if the TV and DStv were connected. Seeing it there, but unable to watch is it a little irritating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Greg A - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great venue.

A suggestion would be to have a small set of instructions on the operation of the TV.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fee L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fee L
Gesin met klein kinders

Amazing, relaxed stay by the beach.

We stayed at Chalet Mitton in December 2020. What an amazing view, and conveniently within walking distance from the beach. The chalet has everything one needs for a self-catering holiday. We also felt very safe. The owner provided great information regarding the area and things to see. We would surely like to stay here again in future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ewan S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ewan S
Gesin met klein kinders

Wonderlike wegbreek.

Uitstekende ligging as jy net wil wegkom van die besige stad. Die uitsig is puik en geriewe meer as genoeg!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol R
Gesin met tieners

Dit was asemrowend, lieflik, het dit baie geniet.

Die huis en die see-uitsig is pragtig, ons kon loop na die strand, het op die heerlike stoep speletjies gespeel met die kinders. Die plek is baie mooi ingerig met als wat jy benodig. Ons het dit verskriklik geniet en sal definitief weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chalet Mitton se terugvoer

Hallo Carol, baie dankie vir u vriendelike oorsig, ek is baie bly dat u u verblyf geniet het en sien uit daarna om u binnekort weer te sien. Lekker 2020.

Chalet Mitton
Delia L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Delia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekkerste huisie om te ontspan.

Wonderlikste tyd gehad met die mooiste uitsig en dit was naby aan die strand. Die erf is privaat en die huis het al die benodighede gehad om dit gerieflik te maak. Die area is lekker om te gaan draf en net te ontspan en herlaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rachel M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rachel M
Gesin met klein kinders

A very warm and peaceful place.

We will definitely come back. The atmosphere is wonderful. It accommodates kids and adults. The place is cosy and peaceful. The kids loved it and enjoyed the stay. Thank you, Wendy, for everything you've done for us. You're the best. We'll be back soon.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Baie warm en rustige plek.

Ons sal beslis terugkom. Die atmosfeer is wonderlik. Dit bied slaapplek vir kinders en volwassenes. Die plek is gesellig en rustig. Die kinders was mal daaroor en het dit baie geniet. Dankie Wendy, vir alles wat jy vir ons gedoen het. Jy is die beste. Ons is binnekort terug.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chalet Mitton se terugvoer

Thank you for coming and staying at our beach house, it was an absolute pleasure to have you and we look forward to welcoming you back soon!

Chalet Mitton
Riaan S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S

Gerieflike groot plek om te kom uitspan en rus.

Volledige toegeruste huis met asemrowende uitkyk op die see. Naby aan die see. As jy wil kom rus is dit die perfekte plek om te verblyf. Huise is ver uit mekaar uit en 'n mens word glad nie gesteur deur ander mense nie. Die enigste nadeel is dat die plek 'n entjie van alles af weg is and dat jy dan moet ry as jy besienswaardighede wil sien of iets wil gaan doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana W - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana W

Asemrowende uitsig.

Dit was 'n stunning plek, die plek is netjies en als is reeds daar wat mens nodig het. Die uitsig is asemrowend mooi en dis net loopafstand van die strand af. Sal definitief weer gebruik maak van die eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chalet Mitton se terugvoer

Baie Dankie Riane.

Chalet Mitton
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 12, Bazley Beach, 4810, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9eneB8qzUwJLhSiBNQOOssszaIBB11o99l8081hNbX28oY8h7U?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 8) 26 5 1 5 12 Lagoon Drive Bazley Beach 4810 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.449863390186 30.654088937017
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem