LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+40
Selfsorg in Bazley

Chalet Mitton



8 gaste

3 slaapkamers

4 beddens

2 badkamers

  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 12 Lagoon Drive, Bazley Beach, 4810, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Chalet Mitton is 'n bekoorlike selfsorg-strandhuis in Bazley Beach. Die perseel bied 'n lieflike see-uitsig vanaf die stoep en is ongeveer 200 m van die strand af.

Dié vakansiehuis het slaapplek vir 4 volwassenes en 4 kinders. Daar is 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die kamers het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens waarop 4 kinders kan slaap. Die oopplan-kombuis is goed toegerus en het al die nodige toebehore om kos mee te maak.

Die aangrensende leefarea lei na die onderdakstoep wat uitkyk oor die braai- en vuurputarea. Chalet Mitton is ongeveer 25 km van Hibberdene af, wat 'n paar winkels en restaurante het. Die perseel is ook net 50 km van Port Shepstone af.


Dít is wat jy hier sal kry

Troeteldiere op versoek
TV
Braai
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Strykyster
Fietsry
Visvang
Bergfietsry

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort-oor-bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

2 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet


Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.5

4.7/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Luke@Strixd.co.za S
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Home away from home, beautiful views, pet friendly. Beautiful location. Went with our dogs, they loved it. It has a courtyard to lock them in when you go out. Very cosy and neat little house, ideal for a family vacation. Beach within walking distance. Friendly and easy stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus G
Lang verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

The whole family had a great time. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cynthia V
Lang verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.2
Des 2025

Heerlike vakansie vir Oupa, Ouma, ouers, jong tiener en klein kinders! Ons 2de vakansie by Chalet Mitton en ons kom beslis weer. Beste ligging en uitsig ooit! Gemaklike loopafstand na hoofstrand en winkeltjie. Lieflike permitstrand, naby ryafstand.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques P
Lang verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Rustige Suidkus see vakansie. Dit was 'n baie lekker vakansie, veral in Desember, waar die Suidkus nogal besig kan raak. Lekker afgesonder en baie privaat. Die huis het alles wat mens benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quintus D
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Great stay. Value for money and hosts are friendly and the house is dog friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie G
Lang verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

As jy wil wegbreek van die stad se geraas, is Chalet Mitton die plek om te gaan. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nanette B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Des 2024

Rustig en pragtig. Pragtige see-uitsig, lekker vakansieoord loopafstand.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Deirdre V
Kort verblyf
4.4
Sep 2024

Amazing place to rest! It was a great stay. Everything that you need is in the house. The view from the 'stoep' is out of this world, truly amazing. And the peace and quiet was awesome. We will definitely be back for some sunshine.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cynthia V
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

Rustig, stil, idillies. Perfekte wegbreek na 'n besige jaar. Dit was 'n baie lekker vakansie. Beste see-uitsig denkbaar! Goeie diens. Kwaliteit toerusting met ekstra's (boeke, speletjies, sport-goed). Kort, maklike stap tot op strand. Permit (ingesluit) vir eksklusiewe swemstrand, ideaal vir kinders - so 5 km rit vanaf die verblyf. Ons kom kuier weer volgende Desember.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande W
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.6
Aug 2023

Interessant, baie mooi in die natuur. Daar is die wêreld se kleinste bokkie te sien in die tuin en ander vele voëls en bokke ens., pragtig. Dit is 'n klein gemeenskappie, ideaal vir 'n privaat wegbreek en veiliger. Was 'n gerieflike en veilige plek om te bly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 7 jaar


Ligging

Gaste dink Chalet Mitton het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1 000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R650 per bespreking
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek

12 Lagoon Drive, Bazley Beach, 4810, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9eneB8qzUwJLhSiBNQOOssszaIBB11o99l8081hNbX28oY8h7U?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8) 33 5 1 5 12 Lagoon Drive Bazley Beach 4810 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.449863390186 30.654088937017
Soek in 'n groter streek