+14
Selfsorg in Jacobsbaai

Champagne Cottage

2 gaste

1 slaapkamer

3 beds

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 7 Sixth Keerom, Jacobs Bay, 7395, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Champagne Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis wat op dieselfde perseel geleë is waar die eienaar met sy eie aparte ingang in Jacobsbaai woon.

Hierdie eiendom bied slaapplek vir altesaam 2 gaste en beskik oor 'n lieflike slaapkamerarea met 'n dubbelbed en 'n tussenverdieping wat met 2 enkelmatrasse ingerig is. 'n Badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

'n Privaat balkon met 'n hangmat en 'n gaskaggel met 'n romantiese bistro-tafel en 2 stoele met warm komberse wag op jou vir 'n gesellige nag, 'n luilekker middaglees in die hangmat of ontbyt buite

Die eenheid beskik oor 'n lieflike sitarea met gemaklike rusbanke en Netflix-TV-toegang. Die aangrensende kombuisie-area is toegerus met 'n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Gaste kry parkeerplek op die perseel. Huisopgeleide troeteldiere is welkom. Perdry, fietse en 'n kajak is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • 7 Sixth Keerom, Jacobs Bay, 7395, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

7 Sixth Keerom, Jacobs Bay, 7395, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8ea67c087344e9189f32d4b0be7bd8c713f5a4557837ed245b6ab711753c8fe17ff561dc8d0870e231cf543e50e5ac451fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 7 Sixth Keerom Jacobs Bay 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.971248953427 17.890985793254
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang