Brooklyn Akkommodasie by Chancellor's Court | LekkeSlaap
+59

Chancellor's Court

8 resensies
Gastehuis
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 4 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rupertstraat 431, Brooklyn, Pretoria, 0011, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 R450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Chancellor's Court is ‘n sakevriendelike gastehuis in die luukse Brooklyn. Dis in ‘n veilige area met ADT-wagte wat patrolleer en die perseel het ook ‘n sekuriteitswag.

Daar is verskeie kamers met slaapplek vir 2 tot 4. Elke individuele kamer het ‘n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.

Daar is veilige parkeerplek en ‘n gemeenskaplike swembad in die tuin, asook braaigeriewe. Die kamers word daagliks skoongemaak. ‘n Wasgoeddiens is Maandag tot Saterdag beskikbaar en ‘n droogskoonmaakdiens kan gereël word.

‘n Pendeldiens na die lughawe, winkelsentrums, hospitale, kerke of ander besienswaardighede is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Portugees
  • Spaans
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3 uit 5van 8 resensies vir Chancellor's Court
Netheid
2.8/5
Diens
2.1/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
2.4/5

Ligging

  • Rupertstraat 431, Brooklyn, Pretoria, 0011, Gauteng
  • Gaste dink Chancellor's Court het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R500
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
was R500
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rupertstraat 431, Brooklyn, Pretoria, 0011, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJW5Ardw1uBsYw5ElRYo7RQyN0xgCk81Pnu5jSn0BdxbO4L7OKY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R500, nou Vanaf R450  per nag (plek vir 2) 8 5 1 3 431 Rupert Street Brooklyn 0011 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.768087507043 28.243086633516
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za