Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chantelle's Guest Room

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chantelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Chantelle's Guest Room
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5
P V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
P V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hopeloos te kort.

Ons het dit nou en die vorige keer geniet. Sal hulle enige tyd voorstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anton R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies met alle selfsorggeriewe.

Het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie R
Besigheidsreis

Baie mooi en netjies.

Baie lekker gebly, stil en rustig en baie vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mpume M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mpume M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed, quiet place, neat, friendly people.

The place is good, inside the main door of the house, you feel safe, Chantell is very friendly, a very quiet place to relax with your partner. The room inside is very neat and big, very clean toilet. WiFi is available, TV channels are all open. We enjoyed staying at Channtelle's Guest Room. I think every month I will have to relax in Chantelle's guest room with my partner. Thank you, Chantelle, we loved your smile.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neil P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil P
Enkelreisiger

Clean, neat and friendly.

Perfect for a overnight business trip.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spacious.

Spacious and clean. A delight to stay there. Chantelle is a wonderful host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie rustig.

Die gasheer was baie vriendelik, bedagsaam en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus G
Enkelreisiger

Aangenaam en vriendelike mense.

Netjiese akkommodasie met genoeg spasie en ruimte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Peace and quiet. Clean and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig, hulle was gasvry, baie netjies en veilig.

Ontvangs was vriendelik en plekkie ruim en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcel N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel N
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik.

Het baie lekker gebly. Sal dit vir enige persoon aanbeveel vir 'n oornagakkommodasie. Die mense is baie vriendelik. Sal weer daar inboek. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ephraim P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ephraim P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hospitality was of the highest standard.

My stay was fantastic and I would recommend others to stay at Chantelle's Guest Room. I will also come again. Thanks for your hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sylvia E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huis weg van die huis.

Ons is so vriendelik ontvang deur Chantelle. Die gastekamer is pragtig, netjies en baie gemaklik. Alles wat jy benodig is daar. Alles was perfek met ons aankoms. Die gastekamer voel regtig soos mens se eie huis weg van die huis. Ek sal enige tyd weer daar aanbly. Dit was 'n wonderlike ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frik B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf!

Chantelle was baie vriendelik en gasvry. Sy het uit haar pad gegaan om dit gemaklik te maak vir ons. Die kamer was baie ruim, skoon en netjies! Ons sal beslis weer hier oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Besigheidsreis

Baie lekker gebly en Chantelle is baie gasvry.

Was baie goed verwelkom en Chantelle het uit haar pad gegaan om dit so gerieflik moontlik te maak. Die kamer is baie netjies en ek het tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mackerel 78, Meer En See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d8deeb5113c6991e401ce6243adfc63efc45a2c41340c73b3651c93fef8f346fd69d85466ad6ba278b64f2212d5c05a4f07?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 78 Mackerel Meer En See 3901 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.776916198513 32.11629295987
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem