Somerstrand Akkommodasie by Chapman Hotel & Conference Centre | LekkeSlaap
+31
+31

Chapman Hotel & Conference Centre

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Standaardkamer met 'n koningingrootte-bed en see-uitsig
Slegs kamer.
Seekant-standaardkamer met 2 enkelbeddens
Slegs kamer.
Oopplan-familiekamer met 'n see-uitsig
Slegs kamer.
Belasting en Ekstras

‘n Deposito van R100 moet met aankoms betaal word om die TV-afstandbeher te kan gebruik. Dit moet met ‘n kredietkaart betaal word wat die instansie magtig om die bedrag te debiteer as die afstandbeheer nie teruggegee word nie. Andersins kan die deposito in kontant betaal word en dit sal terugbetaal word wanneer die afstandbeheer in ‘n goeie toestand teruggegee word.

Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R150.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal R200.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Ons versoek dat jy ons asseblief so spoedig moontlik in kennis indien jy jou bespreking wil kanselleer.

Die volgende kostes word gehef:

1. Sou ons meer as 60 dae voor aankoms vir enige rede 'n kansellasie ontvang, sal 40% van die totale betaalbare verblyfkoste verbeur word.

2. Sou ons 46 tot 60 dae voor aankoms vir enige rede 'n kansellasie ontvang, sal 65% van die totale betaalbare verblyfkoste verbeur word.

3. Sou ons 31 tot 45 dae voor aankoms vir enige rede 'n kansellasie ontvang, sal 85% van die totale betaalbare verblyfkoste verbeur word.

4. Sou ons minder as 31 dae voor aankoms vir enige rede 'n kansellasie ontvang, sal 100% van die totale betaalbare verblyfkoste verbeur word.

5. Sou die gas vir enige rede versuim om op te daag, sal 'n kansellasiefooi van 100% van die totale verblyfkostes afgetrek word van die totale voorafbetaalde bedrag en geen terugbetaling sal gemaak word nie.

6. Betaling van die nodige voorbetaling soos deur Chapman se Betalingsbeleid bepaal, beteken dat die gas Chapman Hotel & Conference Centre se kansellasiebeleid aanvaar.

Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 72 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lady Bea-singel, Brookes Hill, Humewood, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIyN2QzMWNmLWZmYWYtNGE3MC1iYzY4LTg2YzI5NDM0OTVkYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R880  per nag (vir 2 persone) 41 5 1 4 1 Lady Bea Crescent Brookes Hill, Humewood 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.978527 25.649107
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za