Chapman Safaris Game Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Chapman Safaris Game Lodge is sowat 9 km buite Kuruman op die Kathu-pad geleë. Kuruman is bekend vir skilderagtige natuurskoon en Die Oog, 'n geografiese fontein wat water diep uit die grond bring

Dié lodge bied 6 gerieflike chalets. Elke chalet het 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens, 'n badkamer met 'n stort, lugversorging en 'n TV met DStv. Ontbyt is ingesluit.

Daar is braaigeriewe by die onderste chalets, maar nie by die boonste chalets nie omdat dit 'n brandgevaar is. Ander geriewe sluit WiFi en veilige parkeerplek in. Wildkyk kan op versoek gereël word.

Besienswaardighede in die omgewing sluit die Wonderwerk-grot, Kuruman Buiteklub, Tswalu Wildreservaat en Voël-bewarea en Natuurreservaat in.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Wildritte

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Chapman Safaris Game Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za