+14
Selfsorg in Gordonsbaai

Chapman View Studio

Chapman View Studio
Vanaf
Vanaf R 1 580
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Chapman View Studio is n grond vlak selfsorg eenheid. Die eenheid beskik oor n koninggroote bed, privaat badkamer met ruim stort en handoeke word voorsien. Die eenheid het sy eie tv met Netflix. Wifi word aangebied gratis. Die eenheid se kombuis bied die basiese geriewe en word voorsien met koffie en tee. Die area is stil en naby die see gelee. Die uitsig in die aand word lewendig met die dorp se liggies.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Stroomdienste
Netflix
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Buitelug
Vuurput
Buite-eetarea
Kombuis & eetkamer
Yskas
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Melk
Tee-/koffiemasjien
Broodrooster
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Sekuriteitsalarm
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Stroomdienste
Netflix
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. daarop dat kinders onder 17 teen 'n ekstra koste bly.
Skoonmaakdienste is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 580
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

85 Chapman Avenue, Mountainside, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6b65f74fa56168d4cbd69e21d2c016f60339aa72d4b947bf75ac7dd8f02668c32de9e1c67bfde8a3f456e912e9193f29816?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 580 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 85 Chapman Avenue Mountainside 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.15762578026 18.880967608633

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang