Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chappie's Rus

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Pieter-Charles Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Chappie's Rus
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Deidre C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre C

Very pleased. Will visit again.

We had a wonderful stay. Good service. Wonderful accommodation. We will definitely visit again. My only recommendation would be a bigger fridge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matthys N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthys N
Gesin met tieners

Heerlik, gerieflik en rustig.

Baie lekker verblyf, gerieflik, ruim en veilig. Diere kom eet voer voor die huis. Baie spesiaal. Goed ingerig en goeie kwaliteit geriewe. Lugverkoeling 'n lekker gerief.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anel O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel O
Gesin met klein kinders

Relaxing.

More than enough space for 6 people. Very neat and clean, very quiet and peaceful. It was such a treat with the animals coming so close. We look forward to staying at the accommodation again soon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda V
Gesin met klein kinders

Rustige atmosfeer, ons het die stilte geniet, dit was voorwaar 'n lekker uitrusnaweek.

Die huis was ruim en toegerus met alles wat mens nodig het. Die lugverkoelers het baie gehelp met die hitte, maar ongeag was alles perfek. Dankie aan die eienaar, ons sal beslis weer van Chappie's Rus gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chappie's Rus se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, dit was 'n plesier om die verblyf vir julle beskikbaar te stel. Julle is welkom.

Chappie's Rus
Danie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was alles wat ons nodig gehad het, lekker plek om te gaan rus.

'n Baie ruim huis met alles wat jy nodig het, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chappie's Rus se terugvoer

Baie dankie vir julle resensie, ons waardeer.

Chappie's Rus
Vanaf R1 666
R1 666 R1 250
per nag, vir 8 mense
Vanaf R1 666
R1 666 R1 250
per nag, vir 8 mense
Vanaf R1 666
R1 666 R1 250
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: Vingerpol-straat 452, Leeupoort, Thabazimbi, 0486, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAefb81ecfa72a0bc6c8b3d07ff5d5893f0bb00f2e326f50f0eb21151b5812e963c4e12f03304b24badd34a169565bd4b3dba3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 666 nouVanaf R1 250 per nag, vir 8 mense 5 5 1 5 452 Vingerpol street Leeupoort 0486 Limpopo 021 201 8901 11:00-19:00 15:00 -24.921200680289 27.642735750791
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem