LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Chapter One Overnight Cottage | LekkeSlaap
+45

Chapter One Overnight Cottage

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Chapter One Overnight Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
5.0/5
Marcelle P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle P
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Baie mooi, skoon en vriendelik. Ons het baie lekker daar gebly.

Chapter One Overnight Cottage's terugvoer

Hi Marcelle,

Baie dankie vir die mooi reply wat julle vir ons gegee het.
Hoop ons kan julle spoedig weer verwelkom in ons gastehuis.

Jackie Farrell

Chapter One Overnight Cottage
Phillip B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip B
Besigheidsreis

Absoluut aan al my verwagtinge voldoen!

Wat 'n aangename verrassing! Wanneer ek in die toekoms na Pretoria reis sal dit my eerste keuse bly gegewe die huidige faktore.

Chapter One Overnight Cottage's terugvoer

Hi Phillip,
Baie dankie vir die lieflike woorde. Ek waardeer dit so baie en sal jou baie graag weer wil huisves.
Groetnis,
Jackie Farrell

Chapter One Overnight Cottage
Trudie K - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie K
Enkelreisiger

Heerlik, gerieflike, luukse verblyf.

Ek was aangenaam verras oor die pragtige oornagverblyf. So luuks en mooi. Lekker naby alles. Sal graag weer daar wil oornag.

Chapter One Overnight Cottage's terugvoer

Hi Trudie,

Baie dankie vir die mooi woorde. Dis altyd so lekker om sulke vriendelike mense soos jy in ons Gastehuis te ontvang.
Ek sal jou baie graag weer wil huisves by ons.

Groetnis,
Jackie

Chapter One Overnight Cottage
Guy C - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Guy C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een van die beste plekke waar ek al ooit gebly het.

Uitstekend! 'n Great plek om te bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

One of the best places I have ever stayed!

Simply excellent! All around a great place to stay.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Chapter One Overnight Cottage's terugvoer

Thank you Guy for the kind review, it was a pleasure having you as our guests.

Regards,
Peter and Jackie

Chapter One Overnight Cottage
Zelma W - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelma W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow!

Daar is nie genoeg woorde om ons verblyf by Chapter One Overnight Cottage te beskryf nie. Die eienaar en personeel het ons hartlik verwelkom, ons het dadelik tuis gevoel. Ons is vir seker weer binnekort op pad daarheen. Dit was 'n belewenis wat ons vir seker nie sal vergeet nie. Ek sal enige iemand aanbeveel om daar te oornag!

Chapter One Overnight Cottage's terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, dis wonderlik om sulke mense soos julle te verwelkom in ons cottage.

Groetnis
Jackie Farrell

Chapter One Overnight Cottage
was R725
Vanaf R653
per nag (vir 2 persone)
was R725
Vanaf R653
per nag (vir 2 persone)
was R725
Vanaf R653
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Enkeldoornlaan 233, Montana Park, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAszVXHwfiVdVokA4M1FbHYKrnfeICcoQHiSaCW3WbdpilTPP8r2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R725, nou Vanaf R653  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 233 Enkeldoorn Avenue Montana Park 0182 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -25.68358841182 28.253134489059
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!