Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chardonnay Cottage

Chardonnay 2
Vanaf
Vanaf R750
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Chardonnay 2 is 'n knus, ongekunstelde kamer met 'n dubbelbed en 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het 'n privaat ingang en is op 'n veilige, omheinde plaas, 4 km vanaf die dorp geleë. Kom geniet die rustigheid van die plaaslewe, naby Stellenbosch se geriewe. Die eenheid langs die hoofplaashuis beskik oor 'n kombuisie, 'n privaat agterdeur wat na 'n braai-area lei en 'n voordeur wat na 'n stoep en gemeenskaplike swembad lei. Gaste kan 'n gratis wynproe van Middelvlei se wyne geniet. Koffie, tee, suiker, melk, koekies en beskuit word voorsien. Gaste kry 'n afstandbeheerder vir die hoofhek en kan kom en gaan soos hulle wil.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n mikrogolfoond, ketel en 'n yskassie insluit.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chardonnay 1
Vanaf
Vanaf R750
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Chardonnay 1 bied slaapplek aan 2 gaste en spog met 'n oopplan-slaaparea met 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskassie, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe en 'n sentrale etenstafel met 2 stoele. Gratis WiFi word voorsien. Buite die kothuis is daar 'n privaat stoep. Die kothuis het ook braaigeriewe, 'n gemeenskaplike swembad en gerieflike parkeerplek op die perseel.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster insluit.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middelvlei Landgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdef4bae1abaaaffc8f473789ab1c873065a477ef61daa132a65ad14b7f75c675b5604bb5065398c4e4f66da8357a271c40ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Middelvlei Landgoed Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.930529188746 18.833675570778
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem