Dullstroom Akkommodasie by Charilo Guest House | LekkeSlaap
+23

Charilo Guest House

23 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 23 resensies vir Charilo Guest House
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.1/5
Ina (cj) P - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ina (cj) P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig!

Charilo was vir ons 'n rustige, netjiese plek om sommer net te ontspan. Net weg van die hoofstraat, maar stapafstand van restaurante en winkels.

Benita S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Benita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, vriendelik ontvang en warm geslaap.

Ons is vriendelik ontvang, na die pragtige cottage geneem. Kaggeltjie was 'n bonus om die kamer warm te maak. Naby aan alles geleë. Sal weer daar gaan bly.

Enna R - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Enna R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies.

Goed geleë. Stapafstand van al die doendinge en winkels af.

Cornie V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam, vriendelike diens.

Aangename verblyf, vriendelike diens.

Cecilia E - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cecilia E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die netheid en skoonheid was absoluut prysenswaardig en ook vroeër toegang tot die eenheid was 'n pluspunt.

Kommunikasie, ontvangs en netheid was van hoogstaande gehalte. 'n TV sou net 'n aanwins gewees net. Saterdae is mos maar rugbytyd. Nieteenstaande is Charilo absoluut aan te beveel.

Charles C - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charles C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly/slaap gerieflik naby aan al die dinge wat Dullstroom bied.

Vriendelike mense, sal vir seker weer gaan kuier.

Jakkie S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakkie S
Saam met vriende

Baie skoon, netjies en die warmkombers was 'n bonus!

Dis 'n baie skoon en netjiese, gerieflike plek om te oornag. Die personeel het ons baie welkom laat voel. Ons was in kamers 1 en 3. Dit sou aangenaam gewees het as daar 'n plekkie was waar ons met die vriende kon kuier vir 'n rukkie. Dalk was daar so iets tot ons beskikking, maar dat ons net nie daarvan geweet het nie.

Erica D - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica D

Uitstekend. Bitter skoon en alles was 100%. Geen klagtes nie.

Wonderlike naweek, sal graag langer wou bly. Tyd was te min.

Christa W - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Christa W

Swak, pateties, behoort ons geld terug te betaal.

Sien sterre.

Willem V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Saam met vriende

Verblyf was aangenaam en rustig.

Die verblyf was bo verwagting goed gewees en baie sentraal geleë. Atmosfeer was heerlik. Plek was baie netjies gewees en goed toegerus. Ongelukkig het die hekmotor nie gewerk nie, skynbaar oor die storm wat Dullstroom gehad het. Dit was verstaanbaar, ongelukkig het ek nie rustig geslaap met ons motorfietse wat nie toegesluit was nie. Glo egter dit was maar nou net ongelukkig juis op die tyd wat ons besoek het. Maar die verblyf en netheid het opgemaak daarvoor! Sal die plek enige tyd aanbeveel en was ook nie ons laaste besoek aan Charilo nie. Glo in die winter sal die kaggel 'n ongelooflike atmosfeer skep!

Geani P - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Geani P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike kothuis.

Lieflike kothuis, ideaal vir 'n naweek weg vir 2 mense, baie ruim met 'n vol badkamer. Eienaars ook baie vriendelik.

Johan T - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, dankie.

Netjies en gerieflik. Heerlike stil omgewing.

Schalk J - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Akkommodasie is sentraal geleë en kamer was skoon en netjies. Waarde vir geld.

Joe T - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Joe T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was goeie waarde vir geld.

Sien die sterre.

Amelia V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia V
Besigheidsreis

Great stay.

Please see our rating.

Madeleine M - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine M

Ons het baie lekker gebly.

Die eienaars was baie vriendelik en aangenaam en het nie getwyfel om vir ons 'n vergunning te maak om vroeër in te boek vir 'n troue nie. Alles was baie netjies en skoon en ons het baie lekker gebly.

John W - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
John W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice and clean, but very basic facilities.

Needs more facilities - no table, heating, TV, soaps or shampoos, etc in bathroom.

Amanda S - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Amanda S

Beveel aan vir 'n vinnige oornag ervaring, maar nie vir lang tydperke nie.

Die toilet het gelek en die stort het heelnag gedrup! Die tweede oggend was daar 'n probleem met die kragtoevoer. Ek reken indien die kombuisruimte beskikbaar gestel was (ons was in die boonste eenheid waarvan die kombuisie gesluit was omdat dit as stoorplek benut word) sou ek bereid wees om effens meer vir die verblyf te betaal in plaas van om op die duur restaurante staat te maak vir maaltye. En natuurlik sou 'n TV welkom gewees het vir my bejaarde ma.

Marte S - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marte S
Saam met vriende

Baie vriendelike gasvrou.

Die kothuis het opgradering baie dringend nodig. Dit toilet se sitplek is stukkend en die krane van die bad is stukkend. Daar kort ook dringend 'n nuwe matras vir die bed. Omdat ons enkelpersone was, het een op die mat en die ander een op die bed probeer slaap, maar daar was regtig GEEN verskil tussen die harde sementvloer en die deurwerkte matras nie. Die handdoeke het gate in.

Charilo Guest House's terugvoer

Naand Marte,
Dankie vir jou terugvoer, ons het die toiletsitplek wat n bietjie los was vasgedraai, en die "stukkende" krane is eintlik ook net effens los maar ons het dit ook reggestel. Wat die "derwerkte matras" beref - dit is n ferm matras waarop ek baie gestel is aangesien ek self nn tyd terug n 5 vlak fisie gehad het en dit vir my belangrik is om nie n pap matras vir gaste te he om op te slaap nie. Ek was self al my linne en handoeke en ek gaan alles deur voor dit gewas word om seker te maak daar is nie dalk bloed of iets op gemors sodat ek dit kan behandel voor dit gewas word, en ek kan jou verseker daar is geen gate in enige van my handdoeke nie, daar was wel een met n hakmerkie aan maar nie GATE nie. Ons vertou julle het julle naweek verder geniet .

Groete
Isabel

Charilo Guest House
Daniel V - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ten spyte van ons laat aankoms, was gasheer beskikbaar met glimlag om ons te ontvang.

Rustige, stil omgewing, netjiese geriewe en veilige parkering. Ons het laat ingeklok en kon laat slaap die volgende oggend sonder om gesteur te word. Gasheer was heeltyd beskikbaar en ontvanklik vir spesiale versoeke.

Christa P - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Christa P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly.

Dit is 'n baie gerieflike plek. Sal weer daar gaan kuier!

Elma D - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elma D
Enkelreisiger

Netjiese kamer, lekker warm bed en stort!

Sien die sterre.

Chris V - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Charilo bied goeie verblyf van 3-ster-gehalte.

Skoon, netjies en minder as 1 km van die dorp en hoofstraat. Maar as jy die gerief van matte, een of ander vorm van kamerverhitting en ook bietjie meer geselligheid verlang, moet jy elders kyk.

Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Machteld-straat 115, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAp76UElhxwXhuxgw3ZmIpPuGqMrlHkNTn2b21eoC1scAC1Y4bp8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 115 Machteld Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -25.4161286 30.1083334
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za