8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 549 Alandale Street, Elarduspark, Pretoria, 0181, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Charley's Guesthouse bied veilige, gerieflike selfsorgverblyf op die eienaar se perseel. Dit is ideaal in die hartjie van Elarduspark in Pretoria geleë en is stapafstand van die naaste winkelsentrum.
Die verblyf bied slaapplek aan 8 gaste. Dit beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n handstort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed, die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n kampkot vir 'n baba. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die tweede badkamer.
Die oopplan-leefarea het 'n stylvolle kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, en breekware toegerus is. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar.
DStv en gratis WiFi is beskikbaar.
Die gastehuis is toegerus met sonkrag en boorgatwater indien nodig.
Die huis het 'n kuierarea met 'n ingeboude braai. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Charlotte Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 549 Alandale Street, Elarduspark, Pretoria, 0181, Gauteng
- Gaste dink Charley's Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
549 Alandale Street, Elarduspark, Pretoria, 0181, Gauteng
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang