Charlie's Guest House
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aukas 3, Swakopmund, 0000, Erongo
- Vanaf R2 080 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Charlie's Guest House bied gerieflike oornagverblyf in Swakopmund, ongeveer 250 m vanaf die antieke Namibwoestyn, wat dit ideaal maak vir klein gesinne, ontspannings- of sakereisigers.
Dié gastehuis bied verblyf in 6 pragtige kamers met en suite-badkamers. Die kamers het gemaklike beddens, sagte duvets, skoon linne en privaat ingange. Verder is gratis WiFi, 'n sitarea, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n semi-privaat of privaat stoep en buitemeubels ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en 'n wasgoeddiesns op die perseel, en is gerieflik naby Swakopmund Museum, Palm Beach, die Nasionale Mariene-akwarium, Platz Am Meer Winkelsentrum, restaurante, Swakopmund Hotel en Vermaaksentrum geleë.
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Aukas 3, Swakopmund, 0000, Erongo
Sien meer verblyf in Kramersdorf Swakopmund Erongo Namibië
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aukas 3, Swakopmund, 0000, Erongo