+18

Charlie's Place

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 62 Voortrekker Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Charlie's Place is 'n selfsorg-eenheid wat gemaklike oornagverblyf in Beaufort-Wes bied. Die eiendom se sentrale ligging bied maklike toegang tot hoofweë en plaaslike geriewe.

Hierdie eenheid met 1 slaapkamer het 'n privaat ingang en bied gemaklik slaapplek vir tussen 2 en 4 gaste. Die slaapkamer is gemeubileer met 2 dubbelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n induksiestoofplaat en 'n mikrogolfoond. Daarbenewens bied die eenheid 'n TV en gratis WiFi. Die eenheid lei na 'n tuin met buitesitplek en braaigeriewe. Gaste het ook toegang tot parkeerplek en 'n swembad op die perseel.

Besoekers kan aktiwiteite soos stap, voëlkyk en sterrekyk in die nabygeleë Karoo Nasionale Park geniet.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jurina B
Gesin met klein kinders
5.0
Peaceful, relaxing, and wonderfully quiet. My stay was very pleasant. The atmosphere was calm and quiet, allowing me to truly relax and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Chantal K
Gesin met tieners
5.0
Pet friendly and has everything you need. We had everything we needed and felt safe. Self check-in was easy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Wimpie M
5.0
Baie lekker. Baie dankie vir 'n baie netjiese plek. Ons het lekker gerus na 'n lang rit.
Okt 2025
Chris J
Gesin met tieners
5.0
Waarde vir geld. Baie lekker gebly en goed gerus met gemak.
Okt 2025
Nerina J
Gesin met tieners
5.0
Aangename verblyf. Baie mooi plekkie. Skoon en netjies.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 62 Voortrekker Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Charlie's Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 62 Voortrekker Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c3e9f85c63858c9024d61e4977628fdeabb32c2627ed172149c88af1b02792e027c3e4332b68b4607d2cdd8ebbe65996ca2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 4 mense 50 5 1 5 62 Voortrekker Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.352265314228 22.597475852917
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang