Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Charlie's Place Gastehuis

  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Copeland-straat 7, Barkley-Oos, 9786, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kom kuier by Charlie's Place gastehuis op jou volgende besoek aan Barkley-Oos in die Oos-Kaap, die huis dateer uit die 1950's en is modern versier en afgerond in ’n plaas-styl. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat die talle besienswaardighede in die omgewing wil besoek. Die bekende Tiffendel Ski-oord, kunsvlieghengel, perdry, stap- en 4x4-roetes en rotskuns is net ’n paar van die vele dinge wat aangebied word.

Die verblyf is gemeubileerde en suite-kamers, waarvan party vernoem is na familieplase, Fairfield, Celidon, Knighton en Locksley. Elke kamer het ’n TV met sekere DStv-kanale en tee-en koffiemaakgeriewe.

Die plaasontbyt en ontbytpap, jogurt, muffins en croissants word elke oggend bedien. Tuisgemaakte etes kan op versoek bedien word.

Die vriendelike personeel is reg om jou besoek aan Barkly-Oos onvergeetlik te maak.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 6 resensies vir Charlie's Place Gastehuis
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.2/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Irmgard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 3

Ligging

  • Copeland-straat 7, Barkley-Oos, 9786, Oos-Kaap
  • Gaste dink Charlie's Place Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Copeland-straat 7, Barkley-Oos, 9786, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA674087e36ae13cbfa98597eae9589e88f6c555d724f954738bb2e09b0c6e4f2cd3ebdbff81b30b3164a8319da8ee9b4292d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 7 Copeland Street Barkly East 9786 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.972048398114 27.591650784016
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem