2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 10 Forata Drive, Sunset Beach, Milnerton, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Charming Flatlet is in Sunset Beach, Milnerton geleë en bied gerieflike verblyf met verhit-en-eetgeriewe. Dit is stapafstand vanaf die strand en is die ideale opsie vir paartjies, enkel- of sakereisigers wat oornagverblyf soek.
Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste.
Die woonstel het ook gratis WiFi, lugversorging, 'n TV, yskassie, mikrogolfoond en 'n Nespresso-masjien. Die woonstel word deur sonkrag aangedryf en lei na 'n stoep met sitplek. Gaste het ook toegang tot 'n swembadarea met 'n gemeenskaplike swembad.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Shantal Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 10 Forata Drive, Sunset Beach, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Charming Flatlet het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Forata Drive, Sunset Beach, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang