4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 15 Arthur Bleksley Street, Loerie Park, George, 6530, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Charming Getaway is in Loerie Park in George op die Wes-Kaap se Tuinroete geleë. Dié selfsorg-eenheid het slaapplek vir 4 gaste en is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.
Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die sitarea het 'n dubbelslaapbank en 'n TV met stroomdienste. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n wasmasjien toegerus.
Gaste kan tyd by Redberry Farm deurbring, die Outeniqua Transport Museum besoek, of 'n rondte gholf op die Oubaai Gholfbaan speel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Yolande Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 15 Arthur Bleksley Street, Loerie Park, George, 6530, Wes-Kaap
- Gaste dink Charming Getaway het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
15 Arthur Bleksley Street, Loerie Park, George, 6530, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang