Charming Self-Catering Apartment
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Magda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Evans C - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitstekende verblyf teen 'n bekostigbare koste.
Jan V - Des 2023
Algehele gradering
Basies
Erika S - Nov 2023
Algehele gradering
Stil en rustig, gerieflik, veilig.
Charming Self-Catering Apartment se terugvoer
Dankie Erika, julle is altyd welkom. Vertrou jy het lekker gekuier met jou broer.
Paul V - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker plek om te oornag.
Bernie M - Sep 2023
Algehele gradering
Die plek is ongelooglik, baie mooi. Tick all the boxes.
Charming Self-Catering Apartment se terugvoer
Dankie Bernie, bly jul verblyf was aangenaam
Willem R - Jul 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Econocom 127cc W - Jun 2023
Algehele gradering
Altyd gelukkig hier.
Charming Self-Catering Apartment se terugvoer
Hallo Wilma
Nee ons deure bly oop. Ons het onlangs solar ingesit met die doel om 'n nog beter diens aan ons kliënte te lewer. Hoop om julle steeds in die toekoms te sien.
Beste groete
Magda
Schalk G - Mrt 2023
Algehele gradering
Huislike atmosfeer.
Charming Self-Catering Apartment se terugvoer
Net 'n plesier René.
Magda B - Des 2022
Algehele gradering
Ons oornag by Charming was baie aangenaam.
Charming Self-Catering Apartment se terugvoer
Dankie Magda, vertrou jou kuier in die wildtuin was lekker.
Econocom 127cc W - Nov 2022
Algehele gradering
Geniet dit elke keer.
Charming Self-Catering Apartment se terugvoer
Dankie Wilma, waardeer.
Anna M - Aug 2022
Algehele gradering
It was a pleasant stay.
Peter L - Jul 2022
Algehele gradering
Just overnight, but very nice.
Charming Self-Catering Apartment se terugvoer
Thank you Peter
Sanrie D - Mei 2022
Algehele gradering
'n Huis weg van die huis!
Charming Self-Catering Apartment se terugvoer
Dankie Sanrie.
Chantel K - Nov 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik verwelkom. Uitstekende verblyf.
Charming Self-Catering Apartment se terugvoer
Baie dankie.
Tinus E - Okt 2021
Algehele gradering
Die akkomodasie het aan al ons vereistes voldoen.
Charming Self-Catering Apartment se terugvoer
Baie dankie Marthinus, bly alles was in orde en gerieflik vir julle. Jammer ons was afwesig. Sien uit om julle die volgende rondte te ontmoet.
Herman S - Mei 2021
Algehele gradering
Alles was in plek, skoon, met onderdakparkeerplek en selfs Wi-Fi.
Kobus E - Mei 2021
Algehele gradering
Die selfsorgeenheid het baie spasie vir ’n gesin. Daar is ook genoeg veilige parkeerplek binne vir voertuie en woonwaens.
Rouaan B - Mei 2021
Algehele gradering
Hartlik ontvang en alles is aan my uitgewys. Leesmateriaal was ook van hulp.
Ben M - Okt 2020
Algehele gradering
Oornag op pad na Wildtuin
Evans C - Mrt 2020
Algehele gradering
Skoon, netjies en als was beskikbaar.
Charming Self-Catering Apartment se terugvoer
Baie dankie Evans. Sal definitief die glimstrokies aanbring waar nodig.
Frans B - Feb 2020
Algehele gradering
Gerieflik en lekker.
Zannette S - Jan 2020
Algehele gradering
Quaint accommodation, friendly hosts with easy access to Kruger Park.
Anita J - Nov 2019
Algehele gradering
Baie sentraal geleë - naby alles. Net wat ons wou hê vir 'n 1 nag oorslaap.
Jacques D - Jul 2019
Algehele gradering
Die verblyf en gasvryheid was uit die boonste rakke.
Tomas F - Jul 2019
Algehele gradering
Baie netjies en ruim.
Ronel L - Jun 2019
Algehele gradering
Gerieflike veilige verblyf.
Albertus S - Jun 2019
Algehele gradering
Baie lekker verblyf met fantastiese, gasvrye eienaars.
Lees meerWerner V - Mei 2019
Algehele gradering
Netjiese, privaat plek met gasvrye eienaars.
Thomas V - Mei 2019
Algehele gradering
Wonderlik!
Lientjie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Ingrid W - Mrt 2019
Algehele gradering
Clean and comfortable.
Santie R - Jan 2019
Algehele gradering
Pragtig en gerieflik.
Sumari L - Jan 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly alles wat ons benodig, was daar en kon kom en gaan soos ons wou.
Marie C - Aug 2018
Algehele gradering
Gerieflik, gemaklik en mooi skoon.
Elizabeth O - Mei 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies, goed toegerus.
Charming Self-Catering Apartment se terugvoer
Dankie Lizelle, bly julle het dit geniet.
Jaap B - Jun 2017
Algehele gradering
Daar was geen probleme nie.
Charming Self-Catering Apartment se terugvoer
Baie dankie Jaap.
Blessings
Robert and Magda
Hennie B - Apr 2017
Algehele gradering
Baie ruim, netjies, skoon en stil omgewing en mense is vriendelik.
Charming Self-Catering Apartment se terugvoer
Baie dankie Hennie, ek waardeer dit.
Groete
Magda
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Janssensstraat 16, Phalaborwa, 1389, Limpopo