LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Chastelle GB | LekkeSlaap
+25

Chastelle GB

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bosrugstraat 8, Bergsig, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Chastelle GB bied selfsorgverblyf met pragtige uitsigte oor die hele Groot-Brakrivier in Bergsig.

Daar is 2 eenhede op die grondverdieping wat met 16 trappies bereik word en slaapplek vir 4 tot 6 gaste het. Die skakel-eenhede kan apart of saam vir 'n groep of familie bespreek word.

Die tweeslaapkamer-suite het slaapplek vir 6 gaste in 2 en suite-slaapkamers. Daar is 'n toegeruste kombuis, leefarea en 'n groot kuierstoep met 'n gasbraai en pragtige uitsig oor die hele Groot-Brak. Die oopplan-woonstel het slaapplek vir 4 gaste wat 'n toegeruste kombuisie en badkamer met 'n stort, wasbak en toilet insluit.

Elke eenheid het 'n privaat ingang, 'n TV met DStv en WiFi. 'n Gemeenskaplike braai-boma is ook beskikbaar.

Chastelle GB is sowat 2 km van die Groot-Brakriviermonding en Suiderkruisstrand af. Ander gewilde strande soos Glentana, Tergniet en Klein-Brakrivier is effe verder, met die gewilde Hartenbosstrand 16 km ver. Groot-Brakrivier bied verskeie restaurante, winkels en doendinge, walviskyk van Mei tot November. Daar is staproetes, soos die Fragrance-roete en die Friemersheim DIY Walk wat die Shweshwe Stop-winkel en 'n laventelkwekery insluit, sowel as besienswaardighede soos Botlierskop Privaat Wildreservaat.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Chastelle GB
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Bosrugstraat 8, Bergsig, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Chastelle GB het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bosrugstraat 8, Bergsig, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8933bda549d027bb89b0bf4eeb5cb75e0f20e937ada57d72dd1e0aaa8bd3781376bdb7f135bcfa6441f1a0804227b5fc8299?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 8 Bosrug Road Bergsig 6525 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.05584 22.21637
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem