LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+48
Selfsorg in Beaufort-Wes

De Hoop Plaas



  • 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Off the N1, De Hoop Farm, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

De Hoop Plaas skuil op 'n plaas naby Beaufort-Wes in die hartjie van die Karoo-streek. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf in 4 aparte eenhede.

Soetdoring 1 tot 4 het elk slaapplek vir 4 gaste en is vir selfsorg toegerus. Elkeen beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en 'n leefarea.

Elke eenheid het 'n privaat stoep en braaigeriewe. Aktiwiteite in die area sluit voetslaan, 4x4-roetes, wildkyk en geskiedkundige toere in.

Gaste kan die nabygeleë Karoo Nasionale Park besoek en dit is die tuiste van 'n verskeidenheid inheemse bokke en voëls, asook 'n toevlugsoord vir die hoogs bedreigde swartrenoster en rivierkonyn.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Skoonmaakdiens
Fietsry
Wildritte
Wildkyk

Kamers

Soetdoring 1
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Alle beddegoed en linne word voorsien. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n induksiestoof, mikrogolfoond, 'n yskas, breekware, eetgerei en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.

Gaste kan by die kaggel ontspan of op die stoep braai en 'n uitsig op die pragtige berge bewonder.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kaggel
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Temperatuurbeheer
Waaier
Draagbaar
Kaggel
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag oor die toestand van die pad voor aankoms doen, aangesien dit as gevolg van onvoorsiene omstandighede onderhewig aan verandering kan wees.

Rook is binnenshuis verbode.

Troeteldiere word met 'n vooraf reëling toegelaat.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Soetdoring 2
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Alle beddegoed en linne word voorsien. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolfoond, 'n yskas, breekware, eetgerei en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Temperatuurbeheer
Waaier
Draagbaar
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag oor die toestand van die pad voor aankoms doen, aangesien dit as gevolg van onvoorsiene omstandighede onderhewig aan verandering kan wees.

Rook is binnenshuis verbode.

Troeteldiere word met 'n vooraf reëling toegelaat.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Soetdoring 3
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis en 'n leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Alle beddegoed en linne word voorsien. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n induksiestoof, mikrogolfoond, oond, 'n yskas, eetgerei en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.

Dié kothuis het 'n klein, toegeboude erf met gras en 'n boom voor die stoep. Die stoep het 'n braai en 'n sitarea.

Dié kothuis het 'n sonkraggeiser en op bewolkte dae is die water net lou. In die sonnige Karoo is dit selde 'n probleem.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Temperatuurbeheer
Waaier
Draagbaar
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag oor die toestand van die pad voor aankoms doen, aangesien dit as gevolg van onvoorsiene omstandighede onderhewig aan verandering kan wees.

Rook is binnenshuis verbode.

Troeteldiere word met 'n vooraf reëling toegelaat.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Soetdoring 4
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis en 'n leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Alle beddegoed en linne word voorsien. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolfoond, oond, 'n yskas, eetgerei en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.

Die kothuis het 'n groot erf wat perfek vir troeteldiere is. Die stoep het 'n dak en 'n groot braai-area.

Dié huis het 'n pragtige uitsig op die berg.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Gas
Temperatuurbeheer
Waaier
Draagbaar
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag oor die toestand van die pad voor aankoms doen, aangesien dit as gevolg van onvoorsiene omstandighede onderhewig aan verandering kan wees.

Rook is binnenshuis verbode.

Troeteldiere word met 'n vooraf reëling toegelaat.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Ignus S
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik. Heerlik gebly, lekker geslaap, lekker ontspan!
Des 2025
Chantel S
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was ongelooflik lekker. Ons het so lekker gebly, die plekkie was so netjies en so perfek. Die plekkie het 'n regte plaaslewe gevoel gegee wat so '...
Sien meer
Des 2025
Ernest Y
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, plaas lewe, grondpad, braai, nodige items is in wooneenheid. Dit was goeie akkommodasie op die plaas. Grondpad soentoe van 24 km. Moeite werd ...
Sien meer
Des 2025
Karen M
Saam met lewensmaat
5.0
Salig met die mooiste sonopkoms geniet. Heerlike en rustige atmosfeer. Sal definitief weer daar wil oorbly vir langer as 1 nag.
Des 2025
Carla T
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful! Ons het baie lekker gebly! As jy hou van plaas vibes en rustic feeling, is dit perfek vir jou!
Des 2025

4.3/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Ignus S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Ongelooflik. Heerlik gebly, lekker geslaap, lekker ontspan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Dit was ongelooflik lekker. Ons het so lekker gebly, die plekkie was so netjies en so perfek. Die plekkie het 'n regte plaaslewe gevoel gegee wat so 'n lekker ervaring was. Sal dit aan enige iemand aanbeveel. Die stilte is so lekker deur die dag en in die aand, dis so rustig en kalm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernest Y
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Rustig, plaas lewe, grondpad, braai, nodige items is in wooneenheid. Dit was goeie akkommodasie op die plaas. Grondpad soentoe van 24 km. Moeite werd vir rustigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Salig met die mooiste sonopkoms geniet. Heerlike en rustige atmosfeer. Sal definitief weer daar wil oorbly vir langer as 1 nag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla T
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Beautiful! Ons het baie lekker gebly! As jy hou van plaas vibes en rustic feeling, is dit perfek vir jou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alma K
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Baie lekker, rustig in die stilte van die Karoo. Baie skoon en netjies, vriendelike ontvangs het ons tuis laat voel. Die rose in elke vertrek was 'n spesiale verrassing. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Helen J
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2026

As above, friendly host, only stayed overnight. Accommodation is basic but adequate and in a peaceful and attractive bush setting. 24 km or so of dirt road is usually doable without 4-wheel drive, but check after rain. No towels (apparently a mistake), but you need to bring your own soap.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jean V
Kort verblyf
4.4
Sep 2026

Nice. Lekker gebly, stil en rustig.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2026

Dit was lekker om uit die stad te wees en die stilte te ervaar. Ons het lekker gebly, die braaihout was fantasties. Alles was gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag
3.2
Jan 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Ron Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 7 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

Gaste dink De Hoop Plaas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
Soetdoring 1
Selfsorg
Soetdoring 2
Selfsorg
Soetdoring 3
Selfsorg
Soetdoring 4
Selfsorg

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag oor die toestand van die pad voor aankoms doen, aangesien dit as gevolg van onvoorsiene omstandighede onderhewig aan verandering kan wees.

Rook is binnenshuis verbode.

Troeteldiere word met 'n vooraf reëling toegelaat.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off the N1, De Hoop Farm, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda957a66d647bb6177e576287fd4789b1617f7ca1336aa82a05e912875a8bf8e6cc03237eb25eb96af8613b32e85c46c7b37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 Off the N1 De Hoop Farm 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.151565287186 22.724433800513
Soek in 'n groter streek