Cheetah Manor
2 resensies
Selfsorg
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maluti-laan 28, Spitskop, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Cheetah Manor is op 'n kleinhoewe in Spitskop in Bloemfontein. Gerieflike selfsorgverblyf is beskikbaar in 4 aparte eenhede.
Die oopplan-eenhede is langsaan mekaar, maar is afsonderlik vanaf die hoofhuis. Elke eenheid het sy eie kombuisie, leefarea en badkamer met slaapplek vir 3 gaste. Die eenhede het gratis WiFi en gaste het toegang tot braaigeriewe, veilige parkeerplek en 'n hek wat met afstandbeheer werk.
Daar is verskeie doendinge in die area, soos perdry, voëlkyk, wildkyk en fietsry. Cheetah Manor is 20,4 km vanaf Bram Fischer Internasionale Lughawe.
Kenmerke
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
4.4 uit 5van 2 resensies vir Cheetah Manor
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5
Ligging
- Maluti-laan 28, Spitskop, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Cheetah Manor het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Spitskop Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maluti-laan 28, Spitskop, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom