LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+24
Selfsorg in Boksburg

The Green Residence

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Pretoria Road, East Rand Pty Mines, Boksburg, 1459, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Die Green Residence is 'n lieflike woonstel in Boksburg wat gaste ruim en gemaklike selfsorgverblyf op 'n gholfbaan met uitsigte oor die baan bied. Dit is gerieflik naby OR Tambo Internasionale Lughawe en East Rand Mall.

Die woonstel bestaan uit 'n slaapkamer met 'n dubbelbed wat gemaklik tot 2 gaste kan akkommodeer. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n etenstafel, 'n TV en gemaklike sitplek in.

Die woonstel lei na 'n balkon met buitesitplek. Gratis WiFi en veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Hierdie veilige landgoed bied gewilde geriewe, insluitend 'n leefstylsentrum met 'n dagspa, restaurant, swembaddens en 'n buiteluggimnasium.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Alimama Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 32

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 4 ure

Ligging

  • Pretoria Road, East Rand Pty Mines, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Gaste dink The Green Residence het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Pretoria Road, East Rand Pty Mines, Boksburg, 1459, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAafe98b7716967b28a1cf4917d343b5b2a1ca6f2878e1c1b9f1aaae01e294bee2f048a3b20cdf25391172e9c5dcd3420b70bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Pretoria Road East Rand Pty Mines 1459 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -26.193375 28.22956
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang